Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Valley River Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Louw Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Angels Valley River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jaco V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Lekkergerus in 'n mooi omgewing.

Ons het vir die Paasnaweek in Angels Valley River Lodge gebly. Die lodge is gerieflik naby aan Pretoria en Johannesburg, en die omgewing was besonders mooi. Die stuk grondpad was plek-plek nogal moeilik, maar as jy met jou bakkie of SUV kom, behoort dit nie 'n probleem te wees nie. My seun kon lekker visvang en my vrou en dogter het die swembad geniet.

Angels Valley River Lodge se terugvoer

Hi Jaco,

Thank you very much for your nice feedback to us, and I'm glad to hear that you enjoyed the pool and fishing. We're doing our best to improve the road for the convenience of our guests. Hope to see you soon again.

Angels Valley River Lodge
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 495, Sterkfontein, Balmoral, 1037, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA106866b63c60aa788028c0939d708bcce774c8ed42bfa3e8ac0ad617bca20b460f9f93f83aeab343f455c106b7d946075265?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Farm 495 Sterkfontein 1037 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.740029950825 28.982849765664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang