Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Valley River Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 495, Sterkfontein, Balmoral, 1037, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Angels Valley River Lodge is in Sterkfontein, Balmoral, Mpumalanga, geleë en bied 'n rustige toevlugsoord in die natuur.

Gaste kan kies tussen 2 verblyfopsies; Mountain Dew en Paradise. Mountain Dew is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 11 gaste en spog met skilderagtige rivier- en vallei-uitsigte. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n knus leefarea met 'n kaggel. Die hoogtepunt is die privaat swembad.

Paradise is 'n luukse selfsorg-tentkamp langs die rivier. Die selfsorg-safari-tente is 4 noukeurig vervaardigde tente. Die hooftent het 'n dubbelbed, terwyl die ander 3 tente elk 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie tente deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Gasgeiser voorsien warm water. Paradise spog met gemeenskaplike areas soos 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, 'n oond en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n leefarea met 'n kaggel. Verder is daar 'n ingeboude braai en 'n boma-area. Gaste het toegang tot WiFi, 'n privaat ingang en 'n stoep.

Daar is ook kampeerplekke beskikbaar vir diegene wat semi- of heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk wil wees.

Gaste kan visvang, fietsry, of stap deur die diverse fauna en flora van die area. Die Wilgerivier grens aan die plaas in die noorde en die verblyf bied asemrowende uitsigte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Angels Valley River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Louw Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Plaas 495, Sterkfontein, Balmoral, 1037, Mpumalanga
  • Gaste dink Angels Valley River Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 495, Sterkfontein, Balmoral, 1037, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA106866b63c60aa788028c0939d708bcce774c8ed42bfa3e8ac0ad617bca20b460f9f93f83aeab343f455c106b7d946075265?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Farm 495 Sterkfontein 1037 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.740029950825 28.982849765664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang