Anker Guesthouse
Beskrywing
Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV, WiFi en 'n privaat ingang. Veilige parkeerplek en 'n swembad is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Braaipakke (met 'n stukkie wors, tjop, sosatie en skilpadjie) is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Wegneem-ontbytpakkies is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Hierdie pakkies moet 'n dag vooruit bestel word.
Slegs 2 klein hondjies word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en gratis WiFi. Die eenheid het 'n privaat ingang met 'n dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Braaipakke (met 'n stukkie wors, tjop, sosatie en skilpadjie) is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Wegneem-ontbytpakkies is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Hierdie pakkies moet 'n dag vooruit bestel word.
Slegs 2 klein hondjies word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n privaat ingang na die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Braaipakke (met 'n stukkie wors, tjop, sosatie en skilpadjie) is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Wegneem-ontbytpakkies is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Hierdie pakkies moet 'n dag vooruit bestel word.
Slegs 2 klein hondjies word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n dubbel- en enkelbed het en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n stoep met braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Braaipakke (met 'n stukkie wors, tjop, sosatie en skilpadjie) is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Wegneem-ontbytpakkies is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Hierdie pakkies moet 'n dag vooruit bestel word.
Slegs 2 klein hondjies word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n braai-area en 'n tafel onder die druiweprieel. Gaste het toegang tot 'n stoep en 'n klein tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Braaipakke (met 'n stukkie wors, tjop, sosatie en skilpadjie) is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Wegneem-ontbytpakkies is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Hierdie pakkies moet 'n dag vooruit bestel word.
Slegs 2 klein hondjies word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colin Fraser-straat 15, Philippolis, 9970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang