Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anker Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 117 resensies vir Anker Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Minnaar V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnaar V

Heerlik geslaap. Beddens het elektriese kombers vir die koue nagte.

Kamers skoon en netjies. Beddegoed is skoon. Sal weer daar bly.

Christel D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel D

Felt at home away from home.

Love the place, peaceful and safe to stay at.

Francois T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T

Vinnige oorslaap.

Ja, ons het, dankie. Voldoende plek vir oorslaap oppad huis toe. Kinders het lekker geswem.

Stephen W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W

Pleasant and enjoyable.

We enjoyed seeing the largest pear tree in the southern hemisphere as well as swimming in the large pool early in the morning. Our room was spacious and well-equipped.

Ernst M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst M

Rustig.

Ja, 'n rustige nag sonder geluide van verbygaande voertuie soos by ander oornagpunte.

Lara K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara K

Gerieflike verblyf met vriendelike diens!

Presies soos geadverteer. Heerlike swembad en braai geriewe met 'n pragtige prieël om onder te kuier. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons en ons twee hondjies het baie welkom gevoel!

Rida V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rida V

Luilekker kuier om ons vakansie af te skop x.

Baie lekker en rustig.

Clif J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clif J

Adequate no-frills accommodation, very friendly hosts, shower needs attention.

We had originally booked the Lavender Room but on arrival were offered an optional upgrade to the more expensive Karoo room at no extra cost, which we chose after examining both rooms. We had selected the venue as an economical no-frills overnight accommodation, and it met that expectation except for the very fancy shower, which was something of a disaster and needs attention (the different settings did not work, and the water half-dribbled out). We only discovered that in preparation for an early morning departure and so were unable to report it.

Lida-louise A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida-louise A

Gesellige atmosfeer.

Veilige en bekostigbare verblyf. Netjies.

Istelle M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istelle M

Vriendelike ontvangs.

Baie aangename mense.

Tevin Zolani M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tevin Zolani M

Excellent.

It was awesome, nothing to complain about.

Julia C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia C

Lovely friendly and thoughtful host. Happily stay again.

Lovely stay with a hostess that helped with everything we needed. Thank you.

Peter B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B

Only suitable for an overnight stay.

The bathroom door didn't close properly. Cooking facilities were limited to a microwave oven. We appreciated the wide veranda in the hot weather. The road to the venue is in poor condition. The place is difficult to find as the streets are not marked.

Salome D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Salome D

Was awesome gewees.

Ons het 'n heerlike tyd gehad.

Marlize R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize R

Gasvrye eienaars wat moeite gedoen het.

Was regtig gerieflik, ek sou net gasverwarmers vir die kamers aanbeveel. Dis verskriklik koud en die paneelverwarmers help nie eintlik nie.

Rowland B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rowland B

Basiese oornagfasiliteite.

Anker gastehuis is eerder oornagverblyf as 'n gastehuis. Die geriewe is skoon maar basies. Die eienaars was baie hulpvaardig om ons te help sodat ons kan kosmaak (ek het nie besef dat daar nie kosmaak-fasiliteite is nie, wat vreemd is, aangesien daar borde en messegoed voorsien word). Daar kort 'n paar basiese items, soos seep in die badkamers en dalk nuwer handdoeke. 'N tafeltjie in die huis sal nuttig wees om by te eet.

Wanda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda V

Gemaklike oorslaapplekkie.

Was gemaklik. Hulle het 'n ekstra waaier vir my ma gebring. Eienaars was vriendelik. Lekker by die swembad ontspan. Onthou om toiletpapier in die badkamer te plaas. Dankie.

Hannelie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie H

Heerlik.

Elaine was hulpvaardig en alles was perfek vir ons kuiertjie op Philipolis. Baie dankie!

C V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C V

Cozy and clean - child friendly.

This place is home away from home - had a lovely stay thank you.

Andries T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries T

Dit was fantasties. Die diens was uitstekend.

Die mense was vriendelik. Die diens wat uitstekend, kos was lekker en die kamer was baie skoon en netjies.

Lesley B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley B

Vresslik lekker gekuier, swembad was amazing.

Baie lekker gekuier, eienaars vriendelik en behulpsaam. Bestel asb. 'n braaipak as julle gaan, dit is net amazing.

Adélle M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adélle M

Friendly service and kind hosts.

Lovely quaint place. Host was very friendly. The rooms need a bit of attention, paint is peeling in the bathrooms. Dustbins were not cleared before our arrival so we had previous guests rubbish. The towels did not smell clean. Otherwise it is a lovely place especially for the rate you pay.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Maurits P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurits P

Ongelooflike waarde vir geld - kinders het die bunkbeds bitter baie geniet, asook die swembad!

Dit is 'n baie lekker halfpadstop vir ons gewees tussen Robertson en Tzaneen. Die mooiste was die grondpad van Gariep van Philippolis tussen al die plase deur - was baie mooi! Die plek is perfek vir 'n oornag-opsie, maar het al die geriewe wat jy nodig het vir langer bly. Die swembad was 'n wenner met die kinders wat so lank in die kar moes sit.

Liana F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana F

Wonderlike plekkie met wonderlike geriewe en vriendselike mense.

Ons is spyt dat ons net een aand daar spandeer het. Dit was 'n wonderlike ervaring. Vriendelike mense en pragtige plekkie.

Jannie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M

Baie lekker gebly by die Anker.

Baie lekker blyplek met baie vriendelike ontvangs.

Marius L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Awesome.

Very nice. Value for money.

Yolanda V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda V

Waarde vir geld.

Gesellige akkommodasie, lekker swembad vir warm dae. Ideaal vir langafstand-pitstop.

Louwtette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louwtette D

Nie op webtuiste se standaard nie.

Badkamer was nie skoon. Handdoeke was nie vars. Baie swak matrasse.

Yolandie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandie M

Net oornag

Nou nie my tipiese plekkie nie.

Marie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Sien sterre.

Baie vriendelike diens.

Bettina S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettina S

I was with Anker Guesthouse just before Christmas and then again after Christmas it was Absolutely wonderful and Elaine and Duce are absolutely wonderful hosts!

I was travelling with an 8 week old puppy and where really welcomed and our stay was very comfortable. Really loved the iced cold Karoo Ale they serve after a long trip. Clean and wonderfully set out. All that one needs to enjoy a stay exploring or passing by on route to the deeper Karoo or Cape Town. Will definitely be back and next time hopefully with my sister from the UK. Marie the Housekeeper is also a real Gem! Really Fantastic place to stay in Phillipolis! Thank you to Elaine and her team!

Lisa L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L

Gasvry en baie gerieflik!

Sien sterre.

Annelie F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F

Vriendelike gasvrou en gasheer. Dadelik tuis gevoel. Baie rustige omgewing.

Loopafstand vanaf winkeltjies. Vriendelike mense in dorpie. Klein gemeenskap met warm harte. Sal beslis weer daar oornag. ’n Lekker oornag by vriendelike mense.

Anker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie
Vir die mooi boodskap.
Sien uit om weer van julle te hoor.
Mooi en veilig bly.

Anker Guesthouse
James H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Pleasant and friendly reception.

The room was spacious and clean. The host was very accommodating by giving us an adjacent room for my mother at no extra cost.

Ilyn S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilyn S

Baie lekker gekuier.

Ons verblyf was heerlik en ontspannend. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Sal beslis hulle aanbeveel.

Marianka M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka M

Baie vriendelik en behulpsaam.

Die Anker Gastehuis se diens is baie goed, almal is vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n lekker dag gehad.

Guillaume K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume K

Skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld. Ons het lekker gebly en die swembad is 'n plus!

Yvette S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S

Baie hartlik ontvang, skoon en netjies.

Ons het baie lekker gerus, stil rustig goeie beddens, alles wat 'n mens nodig het.

Riana R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riana R

Lekker gekuier en vleis gebraai.

Desembermaande is oor algemeen baie warm, verwag meer as een waaier in 2-slaapkamereenheid. Bietjie in 'n raserige omgewing.

Retha V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Rustig.

Baie rustig, gasheer en -vrou so vriendelik! Soveel moeite gedoen om ons verblyf te vergemaklik. Ons ingelig oor doendinge in die omgewing. Ons het heerlik oornag. Baie dankie!

Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekend.

Sal dit beslis aanbeveel. Ons het ons verblyf daar baie geniet.

Carien K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien K

Ons het baie lekker gebly in Anker. Eienaars baie vriendelik en gesellig!

Ons kamer was lekker ruim en baie netjies. Lekker warm water. Ons kon in die tuin sit en met die honde speel. Die eienaars was gesellig en baie vriendelik. Ons het veilig gevoel by die Anker en sal dit aanbeveel.

Anker Guesthouse se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gekuier en ons hoop ons sien julle weer.

Anker Guesthouse
Mariette S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Gemaklik, rustig, goeie waarde vir geld.

Ons het in die Karoo-kamer oorgeslaap - uitstekende waarde vir geld. Ons gasvrou het 'n lekker aandete in die hotel bespreek, stapafstand in hierdie pragtige dorpie. Philippolis sien ons weer!

Richard H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H

Fantastic and welcoming.

Great little gem on our way down to Sedgefield. Owners were so welcoming and accommodating. A lekker braai in the evening in an amazing little town. Would highly recommend Anker Guesthouse and we will definitely return.

Cherie Y - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie Y

Ons het baie lekker gebly en dit baie geniet.

Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Die braaipakke was goeie waarde vir geld. Die Anker is netjies en skoon en ons het baie lekker en warm geslaap.

Anker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat julle by die Anker gebly het sien uit om julle weer te he.
Baie dankie vir die mooi komplemente
Elaine en Diesch

Anker Guesthouse
Dewald P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald P

Sal altyd weer by die Anker oornag op pad Kaap toe of terug.

Al het ons baie later aangekom as wat verwag was is ons hartlik verwelkom. Ons gasheer het ons skaaptjoppies wat ons vooraf by hulle bestel het sommer vir ons gebraai. Heerlike, rustige aand geniet. Sal ie Anker altyd hoogs aanbeveel.

Magda M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Rustige, bekostigbare oornagfasiliteit.

Baie dankie, ons het baie lekker rustig geslaap. Baie vriendelike, gasvrye mense.

Anker Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Magda,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was baie lekker om julle hier by die Anker te kon ontvang. Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Anker Guesthouse

Anker Guesthouse
Olga N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga N

Pleasant.

A good stopover spot - rest and sleep were possible. Went out of their way to supply a meal and host us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam.

'n Goeie oornagplek - rus en slaap was moontlik. Gaan uit hul pad om 'n ete te voorsien en ons te akkomodeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annalie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie D

Dit is heeltemal aanvaarbaar.

Ons eenheid se stort se deurknop is weg en van die krane is los in die badkamer. Verder was dit gerieflik en netjies.

Suzette K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K

Het niks geskort nie en is baie netjies.

'n Rustige hawe en pragtige prieël waar mens lekker kan kuier.

Marcel M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel M

Fantasties.

Vanaf bespreking tot aankoms was net fantasties. Elaine en Dice is sulke aangename mense en kon nie vir beter vra. Die kamers is met die nodige uitgerus en niks het tekortgekom.

Susan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Lekker geslaap, gebly en gekuier.

Baie gasvry ontvang en behandel.

Pieter V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

Netjies skoon verblyf. Vriendelike diens.

Goed geleë vir oornag op pad na Kaapstad of Port Elizabeth toe.

Bennie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie B

Gasvry, snoesig en warm!

Baie dankie, hartlike ontvangs en heerlike verblyf, goeie waarde vir geld.

Lynette S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Hierdie plek en mense roep mens altyd terug.

Baie aangename verblyf in skoon, mooi ingerigte, veilige gastehuis. Eienaars so vriendelik en gasvry dat mens nie wil vertrek nie.

Darryn C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn C

Netjies en skoon.

Pragtige gastehuis in die middle van 'n pragtige Karoo dorp.

Anker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.
Dit was 'n plesier om julle hier by die Anker te hê.
Hoop om julle weer hier by die Anker te hê volgende jaar.
Mooi jaar

Anker Guesthouse
Frieda V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda V

Aangenaam, baie aangenaam.

Ons het basies oornagverblyf verlang, 'n bed met skoon en warm beddegoed en elementêre geriewe. Daarby veilige parkering. Niks luuks. Ons het gekry waarop ons gehoop het en waarvoor ons betaal het.

Ferdie O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie O

Baie netjies en goed ingerig.

Goed ingerig met alles wat 'n mens verwag en nodig het vir 'n kortstondige verblyf.

Lynette S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Baie aangename verblyf met skoon, goed toegeruste kamer en gasvrye eienaars.

Die verblyf by Anker was baie aangenaam en rustig en die gasvrou, Elaine, het uit haar pad gegaan om ons verblyf 'n onvergeetlike een te maak in skoon, mooi versierde kamers. Ons wou amper nie vertrek toe dit tyd was nie. Sal volgende keer graag 'n bietje langer wil bly. Die restaurante wat Elain vir ons bespreek het, het 'n lekker bord kos bedien met vriendelike gasvryheid wat 'n mens nie oral aantref nie.

Neel J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neel J

Baie geniet.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Baie vriendelike ontvangs en deurgaans fantastiese diens. Sal definitief weer hier oornag.

Wilhelm H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm H

Dit was baie lekker en gasvryheid uit die boonste rakke.

Kuier was baie lekker en gasvryheid was uitstekend. Kamers was baie netjies en skoon. Heerlike straatbraai gehad!

Jane N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jane N

Gemaklik.

Ek was baie beïndruk dat toe ek daar kom is ons dadelik ingelig dat ons moet plek bespreek vir ete's en die eienaar het self die besprekings gemaak, wat dit baie maklik gemaak het aangesien dit my eerste keer daar was. As mens nie weet van die voorafbespreking by sekere plekke nie is jy sonder kos die aand, want die dorpies is klein.

Cornelia C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia C

Perfekte halfpad stop.

Ons het by Anker Guesthouse oorgebly as 'n halfpad stop tussen die Kaap en Drakensberge. Die kamers was goed toegerus, skoon en netjies. Dit was baie koud die aand, maar ons het lekker snoesig geslaap.

Jeanine V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine V

Goeie verblyf vir oorslaap.

Die Anker was ideaal vir wat ons benodig het, al wat bietjie sleg was, was dat die toilet los van die vloer was, en dat ons nie die vensters ordentlik kon toemaak in die kinders se kamer nie, so vir veiligheid het ons hulle by ons laat slaap. Verder was die bed lekker sag en skoon, en ons kon die kar binne parkeer wat great was.

Frans B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans B

Dit was 'n goeie ervaring.

Daar was net te veel klein goedjies wat nie reg was nie, bv. die wasbakmengkraan in die badkamer was heeltemal los, die waaier in die kamer kan nie afskakel nie en nog ander ooglopende klein goedjies wat nie reg is nie. Met al hierdie probleempies uit die weg geruim kan die verblyf daar baie aangenaam wees.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Keith V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Keith V

Twee aande gebly om Philippolis te sien.

Die kamers en huis het onderhoud nodig gehad. 'n Laag verf is ook nodig. Beddegoed is nie op standard nie.

Darryn C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn C

Mooiste verblyf in 'n pragtige dorp.

Mooi, netjies, pragtige kamers, baie vriendelike eienaars, niks te veel moeite vir hulle nie.

Chantal R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal R

Tuiste weg van jou huis.

Die gasvrou was dierbaar, en het uit haar pad gegaan om ons die kinders én die hond tuis te laat voel. Ons het alles gehad wat nodig was en meer. Die kinders het heerlik geswem in die verskriklike hitte. Ons boek baie beslis volgende jaar weer in by Anker! Baie dankie, Elaine, jou plekkie is puik!

Amanda L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Lekker.

Oulike dorp met vriendelike mense en 'n moet sien.

Didi O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Didi O

Beste oornagplek halfpad Kaap toe, het voorheen op N1 oorgebly.

Ek was uiters verbaas oor die wonderlike en vinnige kliëntediens met die bespreking. Dis 'n baie beter pad om te ry en 'n uitstekende alternatief om 'n blaaskans te neem van die besige N1.

Danica S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica S

Perfekte oornag.

Dankie Elaine vir jou gasvryheid. Jy het ons tuis laat voel. Ons het lekker gebraai op die stoep. Die kamers was skoon en netjies. Besoek gerus die museum op Phillipolis. Die kinders het heerlik baljaar op die stoep. Mal oor die rustigheid.

Allan S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allan S

Exceeded expectations, for the cost.

The Anker Guesthouse provided a welcome "pitstop" and was a welcome respite during a long trip. From the outside it does not look like much, but once inside we were quite surprised by the decor, neatness and all the basics in the kitchenette. The only facility not available was a TV, but this was not a negative as the whole purpose was to have a place to freshen up and sleep.

Lindie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Ietsie anders as die gewone. Baie oulike plekkie om te bly.

Ons het baie lekker gebly. Die aanbeveling vir die restaurant was bietjie teleurstellend. Andersins verseker die moeite werd.

Marius S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Lekker geselskap.

Goeie waarde vir geld. Verblyf dien sy doel. Sal aangenaam wees as swembad weer in gebruik is.

Dr Rika J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Rika J

Ons het meer verwag van die fasiliteite vir selfsorg en die deur is regoor die bed sodat verbygangers direk op die bed kan kyk.

Die eenheid is netjies en goed versorg. Kleiner aspekte soos matjies vir gebruik by bad en stort en 'n vuilismandjie in badkamer sal verwelkom word. Dit word as selfsorg bemark, maar daar is geen kookgeriewe (selfs tweeplaatstofie) of broodrooster nie. Eetgerei baie basies.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Danica S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica S

Baie akkommoderend.

Baie vriendelike gasvrye mense. Voel soos familie. Kamers is skoon en netjies. Ons het lekker gebraai sommer op die stoep. Ons het twee keer daar oornag. Mal oor die rustigheid en stilte. Kinders het daarvan gehou om in die straat te speel. Die Anker sal ek beslis aanbeveel.

Elize B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Goeie waarde vir geld.

Ons sal Anker Gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat verblyf op Philippolis soek. Dit is beslis waarde vir geld. Die aandete wat vir ons gereël is by een van die plaaslike eetplekke was 'n ervaring en 'n half. Die geselskap van die dame wat die plek bestuur was insiggewend en baie interessant.

Mignon V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon V

Alles was uitstekend! Perfekte oornagverblyf.

Ons het dit terdeë geniet om Anker se ouwêreldse sjarme te ervaar.

Ilze V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Stille sielsrus.

Van aankoms tot vertrek was wonderlik. Veiligheid was so anders as waaraan ons gewoond is. Elaine het kom inloer en nog komberse gebring sonder dat ons gevra het. Die stilte en rustigheid sal altyd bekoring hê. Die stap deur die strate sonder enige bekommernis was só 'n belewenis vir ons seuns. Kamer en fasiliteite was wonderlik. Sal die Anker Gastehuis aanbeveel as jy letterlik niks wil hoor nie.

Anker Guesthouse se terugvoer

Goeie more!
Dit was baie lekker gewees om julle hier by die Anker te gehad het, baie dankie vir die mooi briefie, ek waardeer dit baie.
Hoop ons sien julle weer!
Anker - Elaine

Anker Guesthouse
Su-ann B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-ann B

Lekker gebly!

Elaine was 'n goeie gasvrou en ons het lekker gebly. Lieflike plekkie.

Wendy V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy V

Awesome!

Dit was baie lekker. Netjies en kon loop om dorp te besigtig.

Lisa B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B

Tuis gevoel vir reisigers.

Ons het oornagakkommodasie bespreek hier vir rus tussen die Kaap en Johannesburg. Die Anker het alles wat jy nodig het, selfs al bly mens langer. Skoon en netjies.

Daleen E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen E

Uitstekende waarde vir geld.

Gawe mense. Goeie waarde as mens jou eie eetgoed wil maak en nie tot laat die oggend wil wag vir ontbyt nie.

Hennau W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hennau W

Skoon en gerieflik.

Skoon, gerieflik en waarde vir geld.

Jeanne D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D

Sakpasverblyf vir families en besigheidsresigers.

Ons was goed ontvang deur Elaine en sy het ons gou laat tuis voel. Haar man het geen moeite ontsien om ons te help om die braaivuur aan te steek nie. Die akkommodasie het als wat jy nodig het vir selfsorg. Bring net jou eie seep saam. Ons sou graag langer wou bly om al die besienswaardighede te besoek, maar moes ongelukkig die volgende dag verder ry.

Laurette H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurette H

Heerlik gekuier en veilig gevoel.

Die gastehuis was skoon en netjies met 'n lekker ruim kamer wat op die stoep uitloop. Elaine is 'n warm en vriendelike mens en het ons sommer dadelik tuis laat voel. Sy het 'n plaaslike restaurant aanbeveel en ons het die kos en geselskap daar vreeslik geniet. Ons was bevoorreg om die plaaslike "band" daar te hê wat ons bederf het met hulle musiektalent. Ons het gevoel asof ons al jare lank op die dorp bly.

Saskia L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Saskia L

Krag- en waterprobleem in dorp wat eienaars na beste van hul vermoë probeer regstel het met kragopwekker en boorgat.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam, maar geriewe baie basies en sou dit graag skoner wou gehad het. Geen veilige parkering maar andersins aanvaarbare verblyf.

Tharina Bennie V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina Bennie V

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Ons het heerlik gebly by Anker Gastehuis. Uitstekende waarde vir geld, pragtige, ruim, skoon kamers en gasvryheid uit die boonste rakke. Baie dankie!

Anker Guesthouse se terugvoer

Hi
baie dankie vir die komplement ek waardeur dit regtig baie, ek is so bly julle het lekker gebly. en is veilig terug by die huis
Elaine - Anker - Philippolis

Anker Guesthouse
Claire L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire L

Friendly and welcoming, a very special place.

Our second time at this special place. I would choose no other stopover. The warm hospitality can be found throughout the town, make the most of it when you are there.

Angela R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela R

Very clean, comfortable and appropriate for Philippolis.

See the stars.

Eunice B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice B

Gasheer baie verwelkomend en innemend! Oneindig behulpsaam en vriendelik!

Netjies en skoon. Interessante dorpie.

Kylee N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kylee N

Will definitely be back

The people were very nice & welcoming. It was just very hot in the room & would have liked a fan in there. I'll definitely recommend it to others. It was a lovely stay.

Willus K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willus K

Ons het groot waardering vir elektriese kombers en vuurwarm water.

Die eienaars se gasvryheid om kosteloos ekstra kamer vir my suster aan te bied, het dit moontlik gemaak vir ons om afsonderlik te snork en te rus!

Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Melt H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt H

Phillipolis het vir ons nuwe betekenis gekry, met dank aan Dieth, ons gasheer.

Dit was 'n aangename oornag; verrassende vriendelikheid op 'n historiese dorpie.

Wilhelm H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm H

Die eienaars was baie vriendelik en die kamer was baie netjies en skoon.

Baie lekker gebly! Vriendelike en gasvrye mense. Kamers baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar gaan bly. Goeie waarde vir geld.

Griet L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griet L

Die pad soontoe en terug na N1 is goed.

Die twee beddens in die eenslaapvertrek het elektriese warmkomberse, maar die skakelaars is nie maklik bereikbaar nie. Die twee bedligte het nie gewerk nie. Daar was net 2 handdoeke vir 3 mense. Die eienaar is besig om aan te bou so dit lyk biedjie deurmekaar, maar ons het lekker geslaap.

Marian K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian K

A great cost effective stop over - clean and comfortable.

I would recommend Anker Guesthouse as a stopover.

Elma P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma P

Baie lekker gekuier!

Lekker rustig en stil.

Louise B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B

Ideaal as jy net 'n skoon, netjiese bed nodig het op 'n lang reis.

Niks luuks nie, maar ons het mos nie "luuks" betaal nie. Baie billik!

Ena J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ena J

Vriendelike mense, skoon en netjies, maar die linne was bietjie afgeleef.

Baie vriendelik mense, die kamer was netjies, en ons het heel veilig gevoel. Moeite is gedoen om my hond ook veilig te hou. Die kamer was skoon en netjies, net bietjie min tioletpapier. Linne was bietjie afgeleef, alhoewel die handdoeke nuut was. Die hoogtepunt van die verblyf was die aandete by sielskos op Phillipolis.

Rika N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rika N

Nie op standaard nie.

Ons moes vra vir toiletpapier en teelepels. Hang plek, maar geen hangers. Stort was nie skoon.

Ingrid W - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ingrid W

Baie warm sonder lugversorger.

Die dakwaaiers is heeltemal te hoog in die kamer.

Pieter R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Die tydjie in Phillapolis was net te kort.

Gawe, vriendelike mense. Heerlike verblyf. Definitief waarde vir geld.

Christel S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Baie tevrede en rustigheid geniet.

Baie oulik!

Leoni J - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J

Baie gemaklik, amper soos jou huis gevoel.

Anker Gastehuis is netjies en baie goeie waarde vir geld. Dis mooi uiteengesit en die beddens was baie gemaklik. Dis een van die min kere wat ek 'n rustige nagrus gehad het by 'n oornag-fasiliteit.

Sara E - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara E

The owners made us feel so welcome, doing anything possible to enhance our short stay!!

Philipolis surprised us with its charm, full of interesting history and with much more to see and do in the area than we had expected! It was a unique experience, which we were able to fully enjoy, mostly because of the owners of the Anker guesthouse who made themselves available for our any need, and who took us around to see/be able to appreciate the whole area at no extra charge!! The accommodation was lovely and perfectly suited to our needs as a family with children. Thank you so much!

Surika H - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surika H

Vriendelik en waarde vir geld.

Die pad na Pilippolis is nie baie goed nie, maar die blyplek is baie netjies en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal die plek beslis aanbeveel.

Hannelie M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie M

Skoon, gerieflik en waarde vir geld.

Baie beïndruk met die verblyf wat skoon en netjies was. Vir die prys wat gevra word teenoor dit wat jy ontvang, is dit 5-ster verblyf.

John W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John W

Very friendly, great hospitality but needs air conditioning!

We stayed there when it was very hot - 35 degrees plus. Owners are very friendly and did a great braai for us which we loved. However, the room was very hot and could do with some air conditioning. We cooled off in the reservoir, though think a proper swimming pool would be a great added feature!

Kate B - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate B

Thank you for the kindness

Thank you for the kindness. I will visit Anker Guesthouse again, and I've already recommend it to my colleauges.

Darryl F - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl F

Pleasant surroundings and very comfortable

Relaxing, in very pleasant surroundings, as well as comfortable. It was a great stop-over on our way to Cape Town.

Johann E - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann E

Great value and great hospitality

Our stay was good. The hosts had to wait up for us as we arrived very late, and then they went out of their way to accomodate us and ensure we had a good time!

Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin Fraser-straat 15, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4da4IO15HgVArHy8XXH3DyELvYEVzAWq64Dcoc0OivxuAU9Ybq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 15 Colin Fraser Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -30.26451610335 25.275174379349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang