Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anker Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Minnaar V
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlik geslaap. Beddens het elektriese kombers vir die koue nagte. Kamers skoon en netjies. Beddegoed is skoon. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Felt at home away from home. Love the place, peaceful and safe to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Vinnige oorslaap. Ja, ons het, dankie. Voldoende plek vir oorslaap oppad huis toe. Kinders het lekker geswem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chivonne N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Quaint. Lovely pool. Some amenities are broken (leaking toilet which is not very hygienic).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Baie lekker. Was 'n oulike plekkie. Sal graag aanbeveel dat hulle of groter waaiers kry of lugversorging. Dis baie warm in die kamer. Sal ook oulik wees as hulle dalk water in die yskas verskaf. Al is dit een botteltjie. Verder was die diens perfek!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Braam D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Would have been much nicer if there was a little hotel soap bar to shower with. All that was needed is a place to have a shower and a sleep over on a long journey, but well equipped anyway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Stephen W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Pleasant and enjoyable. We enjoyed seeing the largest pear tree in the southern hemisphere as well as swimming in the large pool early in the morning. Our room was spacious and well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika R
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Alles wat jy nodig het en meer. Baie skoon, goed ingerig, lekker ligging, swembad was 'n wenner in die hitte. Selfs snacks en drinkgoed te koop op perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Rustig. Ja, 'n rustige nag sonder geluide van verbygaande voertuie soos by ander oornagpunte.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Gerieflike verblyf met vriendelike diens! Presies soos geadverteer. Heerlike swembad en braai geriewe met 'n pragtige prieël om onder te kuier. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons en ons twee hondjies het baie welkom gevoel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin Fraser-straat 15, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4da4IO15HgVArHy8XXH3DyELvYEVzAWq64Dcoc0OivxuAU9Ybq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 15 Colin Fraser Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -30.26451610335 25.275174379349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang