Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna Beulah Ark Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Contermanskloof en Vissershokweg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R986 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anna Beulah Ark Apartments is in die hartjie van Durbanville geleë, op 'n ekoplaas binne 20 km van Kaapstad se bedrywige middestad af.

Gaste kan kies uit 4 pragtig ingerigte woonstelle, elk met 'n en suite-badkamer en privaat ingange. Elke woonstel spog met 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitarea met 'n TV. Gehalte-linne, badhanddoeke en seep word voorsien, saam met bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi.

Vanaf die stoep kan gaste die asemrowende uitsigte oor die berge en die plaas geniet. Die plaas bied meer as net organiese seisoenale vrugte, groente en kruie; dit bied 'n rustige ontvlugting vir die siel. Besoekers kan deur die welige tuine dwaal, perdrylesse geniet en verskeie plaasdiere ontmoet. Die deli is vol voorraad, en daar is pottebakkery, kuns en kunsvlyt, en unieke items van plaaslike ambagsmanne om te ontdek. Die vintage-klereafdeling openbaar dikwels skaars vondse. Die koffiewinkel bedien heerlike etes, en pieknieks kan gereël word vir 'n rustige ervaring op die plaas. Kinders kan vry rondloop en die diere besoek, insluitend hoenders, perde, donkies, lammers, hasies en selfs alpakkas.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoek van Contermanskloof en Vissershokweg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R986
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R986
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Contermanskloof en Vissershokweg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef5f34bf53cbabed16f057c3cb6626b40f448e303653ba624c38d80ffbf94e3515bcb01ed9dbcbb940c1a5dc605796c3e4c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R986 per nag (plek vir 2) Corner of Contermanskloof and Vissershok Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793378746452 18.580498695374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang