Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annaline's Top View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Marciaweg 49, Providentia, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Annaline's Top View is ideaal geleë in Gqeberha, Port Elizabeth. Die eienaar bly op die perseel, maar die eenheid het 'n privaat ingang.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n elektriese pan, 'n broodrooster en 'n ketel toegerus.

Ander geriewe sluit onbeperkte WiFi en 'n TV met DStv in.

Gaste het toegang tot 'n kuierarea met braaigeriewe en 'n pooltafel.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Annaline's Top View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annaline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Marciaweg 49, Providentia, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Annaline's Top View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Marciaweg 49, Providentia, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgT8tn86PMRMNB5N0yif0npg05p3lMYcOFYupH3YkvIiiBaHS7Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 49 Marcia Way Providentia 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 12:00 -34.0017799 25.54317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang