Anthony Beach House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2025 tot 31 Aug 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Indien die verblyftydperk langer as 7 dae is, kan gaste ekstra skoonmaakdienste versoek en direk daarvoor betaal.
Neem asb. kennis dat geen partytjies of ander geleenthede op die perseel toegelaat word nie.
Slegs 3 voertuie mag by die eiendom parkeer.
Neem asb. kennis dat 'n maksimum van 9 gaste op enige gegewe tydstip in die huis toegelaat word.
Indien gaste breeksakde veroorsaak wat meer is as die breekskadedeposito, sal hulle aanspreeklik gehou word vir die ekstra bedrag.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golden Mile Boulevard 131, Golden Mile, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang