Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Apartment 22

Sa.
26ste26Apr
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Vr.
2de2Mei
Sa.
3de3Mei
So.
4de4Mei
Apartment 22
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is van 22:30 tot 07:00.
Rook in die woonstel is verbode.
Die woonstel is deel van die eienaar se huis.
Aangesien die woonstel deel van die eienaar se privaat huis is, versoek hulle vriendelik dat gaste hulle daarvan weerhou om partytjies of geleenthede tydens hul verblyf aan te bied.
R1000 word gehef indien gaste die sleutels en/of afstandbeheer verloor.
Indien jy namens iemand die bespreking maak, moet jy seker maak dat daardie persoon van die reëls weet.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 22, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0fcb0bec88d557df8460697a8fce2fe65cfe715ba0d37e205d8fec4c2059191798f9a1578d5ee11c71d020787b37aeb783?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 22 Fisant Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.019597752935 22.806653298919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011