Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 22

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 22, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 175 R881 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Apartment 22 is 'n selfsorgwoonstel bo-op die eienaar se huis in Sedgefield. Die verblyf is 'n ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken. Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en word via 'n stel houttrappe bereik en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke vir hande afdroog, stortseep en sjampoe word voorsien. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander nodige toebehore toegerus is. Basiese items soos skottelgoedseep, skottelgoedlappe, afdroogdoeke, sout, peper, suiker, tee, koffie en melk word voorsien. Die woonstel het nie wasgoedgeriewe nie, maar daar is 3 wasserye in die dorpie.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die dek het 'n braai en 'n tafel met bankies. Die verblyf het veilige parkeerplek met 'n heining en elektriese hek.

Die woonstel is 3 km vanaf Myoli-strand, 1 km vanaf restaurante en kroeë, 25 km vanaf Knysna en 45,5 km vanaf George Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Apartment 22
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Fisantstraat 22, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apartment 22 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 175
R1 175 R881
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 175
R1 175 R881
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 22, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0fcb0bec88d557df8460697a8fce2fe65cfe715ba0d37e205d8fec4c2059191798f9a1578d5ee11c71d020787b37aeb783?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 175 nouVanaf R881 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 22 Fisant Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.019597752935 22.806653298919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang