Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 32 @ Herbert Baker

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herbert Baker-straat 32, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 050 R578 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Apartment 32 @ Herbert Baker is in Herbertstraat, een van CNN se mooiste strate ter wêreld. Die woonstel is in Groenkloof, 'n woonbuurt van Pretoria.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n bababedjie. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort.

Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV, en die kombuisie is met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond toegerus.

Die woonstel het sy eie balkon wat direk na die tuin, swembad en braai-area lei. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Herbert Baker-straat 32, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R578
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R578
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herbert Baker-straat 32, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d1f34e45bc4e92e98db9056f0777a53d30d6df74d87e414e9e3cec6b151c87780a74803c166fda120f3fd43144e6fce94c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R578 per nag (plek vir 2) 32 Herbert Baker Street Groenkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.774775815 28.210931035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang