Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Appelkooskop Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Reuben H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

We had a lovely, quiet stay. Beautiful night sky. De Hoop Nature Reserve and Malgas nearby. Thanks a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariam S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beautiful, traquil and amazing are only but a few words to describe this awesome place. Definetely something for everyone to experience at least once. Thank you to the owners for their amazing hospitality. We loved every moment. Cleanliness and convenience of an "excellent" class. Breaking away from your ordinary day-to-day life in this manner definitely does wonders for the mind, body and soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Tweede keer net so spesiaal soos voorheen. Ongelooflike lekker kuier met baie rustigheid. Net nie genoeg hout gehad nie, maar gelukkig is die dorp naby genoeg. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle Du Toit D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Stilte en geen WiFi was lekker. Baie lekker stil en rustig. Skoon linne. Sonkrag werk goed terwyl die son skyn. Gasgeysers werk goed. Ideaal om bietjie af te skakel. Oppas vir modder, ons het vasgeval. Daar was 'n alternatiewe roete.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Almay L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Goed vir wegbreek as jy lus is vir geen opvangs en stilword. Sonpaneel met battery is geskik vir liggies en klein yskas in die verblyf asook selfone herlaai. Google pin location neem wel kortpad tussen die koringlande in en dan raak die kaart die pad byster, beter om op die hoof grondpad te hou tot die bordjie aandui Appelkooskos draai links deur die hek. Waterdruk in die stort is baie laag, maar gas geyser verskaf lekker warm water.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rochelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Perfek vir 'n rustige wegbreek! Ons was al meer as een keer by Appelkooskop Cottage. Daar is geen selfoon ontvangs nie (dis wonderlik!) en dis baie rustig, stil, en privaat. Die plekkie is baie mooi ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burger G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Wegbreek. Afskakel. Hemel op aarde. Die ver weg van alles gevoel wat net nodig is om af te skakel, is hier te vind. Nie 'n lig of pad in sig nie. Pragtig ingerig met alles en meer benodighede beskikbaar, en die klein detail wat nie ongesiens gaan nie. Kommunikasie voor en tydens was puik. Alhoewel daar gelukkig geen selfoon opvangs is nie (groot wen!). Vir seker eendag weer daar wil gaan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Perfekte plekkie om by af te skakel! Die kothuisie was die perfekte plek om af te skakel. Dis wonderlik dat daar geen sein was nie (daar is wel 'n entjie van die huis af opvangs indien jy dit nodig het). Alhoewel daar nie elektrisiteit is nie, was die sonpanele genoeg om fone te herlaai. Daar is ook 'n lekker gasstoof en warm water om mee te stort (die druk is net bietjie laag). Ek kry gewoonlik maklik koud, maar dit was glad nie 'n probleem nie, die beddegoed was lekker warm en daar was ook warmwatersakke beskikbaar. Dit was heerlik om die veld om jou te hê en om net die skape, voëltjies, en paddas te hoor. Die braaiplek is ook uitstekend. Ons sal weer soontoe wil gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kahl K
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Asemrowende wegbreek. Perfekte wegbreek-bestemming. Het vir drie dae nie 'n enkele stukkie beskawing gesien nie en het 'n lieflike langnaweek in die natuur geniet. Huis is baie netjies en selfs beter toegerus as wat ek verwag het. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R319, Sans Souci Plaas, 35 km vanaf Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiMmNiMmQ1LTVkNDItNDc3OS05ZjU5LWI3NGM5MTY0Y2QzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 Off the R319 Sans Souci Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.309150394884 20.252731128968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang