Aqua View Riverside Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 43
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Gordon H - Sep 2023
Algehele gradering
Good value for money at the price.
Kobus T - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi plekkie, diens great, by rivier.
Aqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Kobus. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek. Aqua view groete.
Tania A - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Debbie G - Apr 2022
Algehele gradering
Lizzie is amazing. Really neat and clean.
Herman V - Aug 2021
Algehele gradering
Great short stay.
Rina V - Okt 2021
Algehele gradering
Gemiddeld.
Jaco K - Nov 2020
Algehele gradering
Oornag na 'n lang dag.
Lizette L - Des 2019
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Lees meerAqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Lizette, dit is altyd baie lekker om terugvoer te kry.
Ons is deur 'n geweldige besige Fees seisoen en dan gebeur dit van tyd tot tyd dat ons nie by al die instandhouding kan uitkom nie, maar ons is tans besig om alles weer op standaard te kry. Baie dankie.
Die Purple Starling sal verseker bietjie verander word en ja, ek is geneig om saam jou te stem.
Goeie nuus! As julle weer kom kuier het ons waarskynlik ons swembad al in!
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Ella
Aqua View Riverside Gastehuis Parys
Danille L - Okt 2019
Algehele gradering
Smaakvolle verblyf, puik personeel en asemrowende wegbreek!
Aqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Hi Danille,
It was a pleasure having you t the guesthouse, just pity your stay was so short.
Thank you for the compliments, it makes us even want to try harder to keep everything perfect.
Please, visit again.
Ella
Ashley G - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker en rustig gebly.
Aqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Thank you so much.
Andrew V - Nov 2019
Algehele gradering
Nice bed, but the service is as cold as the shower.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Hanneke F - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en lekker rustig.
Lees meerPatrick M - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Lekker mense, lekker plek. Ek hou van die absolute privaatheid wat die plek bied.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Thank you Patrick, it is guests like yourself and spouse that makes us loving the hospitality business.
You have been a pleasure having around and we would most certainly welcome you back.
Regards
Aqua View Management and staff
Leon K - Feb 2018
Algehele gradering
Minder gekry as wat ek verwag het.
Lees meerAqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Hi Leon
In antwoord op jou probleme met die gastehuis die volgende:
Sleutel in kluis by aankoms:
Dit is standaard prosedure by meeste van die gastehuise wanneer gaste laat inboek (aankomstyd normaalweg 2:00nm)
Van die gastehuise het nie na-ure personeel op die perseel nie. Ons het tot dusver geen probleme ervaar met die sisteem nie en ons respekteer ons gaste se privaatheid te alle tye.
Die grootte van die kamer kan nie bevraagteken word nie aangesien dit n baie ruim kamer is en daar werklik geen klagtes ontvang is tot dusver oor hierdie aspek nie. Wat die linne aanbetref, het ons die probleem aangespreek en reg gestel. Die matrasse is hotel standaard matrasse en word noukeurig dopgehou.Alle aspekte van die klagtes is opgevolg en reg gestel waar nodig.
Wat betref die bad en wasbak kan ons geen probleem vind nie en dit is wel op standaard.
Betreffende toegang tot die rivier, dis is absoluut toeganklik. Daar is n paadjie wat lei tot n hek wat toegang verlang tot direk by die rivier en ons het al soveel komplimente ontang van gaste wat teen die rivier gaan piekniek hou het en selfs n baie romantiese braai gaan hou het.
Ons het wel die naam van die gastehuis verander na Gastehuis i.p.v Bed en Ontbyt en daar is vooraf wel telefonies kennis gegee dat dit nie n Bed en Ontbyt gastehuis is nie. Ons gaan wel weer terug na die Bed en Ontbyt.
Ons apologie aan u dat alles nie volgens u smaak gebeur het nie, en vertrou dat u weer van ons gastehuis in die toekoms gebruik sal maak om wel u verblyf n baie aangename ondervinding te maak.
Groete.
Orateng M - Des 2018
Algehele gradering
We were booked in the room upstairs, door is see through, i feel like the place is not maintained.
Aqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Hi Orateng
Apologies if everything was not to your liking. Please allow me to explain the following.
The Red Bishop Room is one of our most popular rooms due to the total privacy. The door at the bottom of the staircase locks from the inside and nobody can see through the door on top of the staircase, nor entering the room unless you unlock for them.
According to the Guesthouse Manager, she gave you the option to choose any other room, the minute you complained. Thank you for spending an additional night with us.
Maintenance, cleanliness and customer service are our priorities. It is a pity you did not discuss this with Tersia, as we strive to give our guests a wonderful stay.
Please contact us should you need accommodation again. We would love to accommodate you again
Regards,
Aqua View Group
Tamara M - Okt 2017
Algehele gradering
Peaceful and centrally located great value for money!
Aqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Thank you Tamara. It was a pleasure having you. Looking forward to your next visit
Aqua View Management and staff.
Alicia V - Jul 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Aqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Hi Alicia
Baie dankie en dit was vir ons 'n voorreg om suke aangename gaste soos julle te hê.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Aqua View Span
Thea V - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing en gerieflike verblyf.
Aqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Thea en dit was n plesier om jou hier te ontvang.
Bestuur en personeel,
Aqua View Groep
Peet G - Sep 2017
Algehele gradering
Stil en veilige gastehuis, baie goed geleë.
Lees meerSantie B - Jul 2017
Algehele gradering
Daar was te min geriewe, geen borde of mikrogolf.
Aqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Goeidag Santie,
Die gastehuis se bestuurder sou enige tyd die kombuis aan julle beskikbaar gemaak het, indien julle gevra het. Geen van die kamers het mikrogolfoonde in nie aangesien die gemeenskaplike kombuis tot almal se beskikking is. Die problem met die water toevoer is 'n munisipale problem wat ons ongelukkig geen beheer oor het nie.
Baie dankie vir julle besoek aan ons, en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Bestuur en personeel
Aqua View Groep
Alletta W - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig.
Aqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review. Would like to mention that your request for a new mattress was fulfilled, with compliments from yourself the next morning. Our mattresses are new and of the required hotel standard, with a 20 year guarantee. We have checked the door as well as the shower head, and both are in good working order.
Andre B - Mrt 2017
Algehele gradering
Geen shampoo, shower gel, handseep, of so iets in die badkamer nie. A bit annoying as jy moet gaan soek en koop.
Lees meerAqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Hi Andre
I am sorry to hear about your experience.
We charge you R450.00 per room. I believe you were just 1 person staying in a double room which is a fair price.
We do not supply shampoo or conditioner because normally everyone brings their own. But we definitely supply soap and hand soap.
The reason the house is not close to the river as 3 weeks ago we had floods, where the water was up to the fence. I enjoy the trees at my guesthouse and that is my personal choose. In winter there are no leaves.
The landlady on arrival always informs her guests exactly where she is, and on the day you were looking for her she was in the house looking for you.
If you had only informed her of your requirements for breakfast, we would have supplied. Aqua View has had guests that eat Vegan Food which was prepared with prior arrangements.
Welda D - Okt 2016
Algehele gradering
Ek is baie professioneel en gasvry ontvang.
Marinda J - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Karen W - Aug 2016
Algehele gradering
Perfect place, perfectly placed.
Liesel N - Jun 2016
Algehele gradering
Vredevol.
Aqua View Riverside Guesthouse se terugvoer
Hi Liesel,
Dit was heerlik om julle by ons te gehad het!
Groete,
Die Aqua View span
Anthonetta N - Sep 2016
Algehele gradering
Vryheid en gerief is waaroor dit gaan.
Lees meerLizette P - Des 2016
Algehele gradering
Vreedsaam en rustig.
Marieke O - Mrt 2016
Algehele gradering
In my mening is dit regtig nie 'n lekker plek om te bly nie.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paulsenstraat 1, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang