Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua View Riverside Guesthouse

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Gordon H
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Good value for money at the price. Initially booked one room with multiple beds for our adult family. When we arrived, the ground floor rooms were not booked, so the hostess allowed us to use the whole house. We felt at home. The hostess was very friendly, accommodating, and non-intrusive. We had a great weekend. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Mooi plekkie, diens great, by rivier. Baie lekker gebly, dankie, alles was great. Mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Aqua View Riverside Guesthouse
Baie dankie, Kobus. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek. Aqua view groete.

Tania A
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Waarde vir geld. Groot netjiese kamer. Vriendelike en goeie diens. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie G
Kort verblyf
4.6
Apr 2022

Lizzie is amazing. Really neat and clean. Had a picnic down at the river and Lizzie went out of her way to help with blankets, glasses etc. They are pet friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2021

Great short stay. Good facilities and a warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2021

Gemiddeld. A.g.v ander gaste was ons verblyf onaangenaam, soveel so dat ons nie die tweede aand oorgeslaap het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Jaco K
1 nag
5.0
Nov 2020

Oornag na 'n lang dag. Blyplek was skoon en netjies. Baie lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette L
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Tuiste weg van die huis. Die vertrekke binne in die huis is baie mooi reggemaak en die kombuis goed ingerig. Dit het baie maklik gewerk dat die kombuiskaste gemerk was met die inhoud van elke kas. Die tuin was pragtig en ons het heerlik op die stoep gekuier. Die buitekamers het nog aandag nodig. Die pienk/pers kamer se kleur is net te onrustig na my smaak. Daar moet gekyk word na algemene instandhouding binne en buite anders gaan dit kort voor lank 'n groot uitgawe wees om alles te doen. Gasstoof se agterste plaat trip die elektrisiteit en Werner is dien ooreenkomstig ingelig. Weber was ook nie in 'n werkende toestand nie. Overall het ons heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Aqua View Riverside Guesthouse
Baie dankie Lizette, dit is altyd baie lekker om terugvoer te kry. Ons is deur 'n geweldige besige Fees seisoen en dan gebeur dit van tyd tot tyd dat ons nie by al die instandhouding kan uitkom nie, maar ons is tans besig om alles weer op standaard te kry. Baie dankie. Die Purple Starling sal verseker bietjie verander word en ja, ek is geneig om saam jou te stem. Goeie nuus! As julle weer kom kuier het ons waarskynlik ons swembad al in! Kom kuier gerus weer. Groete, Ella Aqua View Riverside Gastehuis Parys

Danille L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Smaakvolle verblyf, puik personeel en asemrowende wegbreek! Die kamers is asemrowend mooi en die personeel vreeslik behulpsaam en vriendelik, dit is die perfekte wegbreek vir stilte en rus. Aqua View Riverside is maar net een van daai plekkies wat mens sal altyd wil terugkeer na want dis so mooi en als word so professioneel en amazing gehanteer. Ek sal beslis mense verwys daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Aqua View Riverside Guesthouse
Hi Danille, It was a pleasure having you t the guesthouse, just pity your stay was so short. Thank you for the compliments, it makes us even want to try harder to keep everything perfect. Please, visit again. Ella

Ashley G
1 nag
4.2
Sep 2019

Lekker en rustig gebly. Ek het lekker gebly by Aqua View, die personeel was vriendelik en behulpsaam. Sal hulle vir enigiemand aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Helen
Aqua View Riverside Guesthouse
Thank you so much.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paulsenstraat 1, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf10280b5354a4d7cf06e054d4a2f2375a2947664ca154216abdcb44eb27aaef4a81fdc0c8a4d104959ece76462d9795c01f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 1 Paulsen Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.894709531869 27.462337289515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang