Aquanzi Lodge
Beskrywing
Dié rietdak-rondawels het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit handdoeke, linne, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaier, muurverwarmer, elektriese kombers, TV met sekere DStv-kanale, kluis, privaat patio en ander eenhede het ook yskassies en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Romantiese versiering met kerse en roosblare, vonkelwyn, vars rose en sjokolades kan alles gereël word teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié rietdak-rondawels het 'n koninggrootte-bed, wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit handdoeke, linne, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaier, muurverwarmer, elektriese kombers, TV met sekere DStv-kanale, kluis en privaat patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Selfsorggeriewe in sekere eenhede is teen 'n ekstra skoonmaakfooi beskikbaar, slegs indien vooraf gereël.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Romantiese versiering met kerse en roosblare, vonkelwyn, vars rose en sjokolades kan alles gereël word teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié rietdak-rondawels het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad en groot stort. Ander geriewe sluit handdoeke, linne, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaier, muurverwarmer, elektriese kombers, TV met sekere DStv-kanale, kluis, privaat patio en ander eenhede het ook yskassies en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
The rate is on a room-only basis and includes free romantic decor on arrival.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Romantiese versiering met kerse en roosblare, vonkelwyn, vars rose en sjokolades kan alles gereël word teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is 'n oopplan-sitarea en 'n moderne kombuisie wat volledig toegerus is. Daar is ook 'n stoep en braaigeriewe. Ander geriewe sluit handdoeke, linne, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale,.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Romantiese versiering met kerse en roosblare, vonkelwyn, vars rose en sjokolades kan alles gereël word teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Runnymead-laan 163, Chartwell, 2055, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang