Aquanzi Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Runnymead-laan 163, Chartwell, 2055, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aquanzi Lodge is 'n 4-ster-onderneming en is net enkele minute van die moderne Fourways af, in 'n pragtige inheemse tuin met aalwyne en acacia-bome. Ons bied gemaklike en luukse B&B- en selfsorg-akkommodasie in losstaandse, grasdak chalets én "Executive Suites" (sonder grasdakke).
Die lodge bied losstaande grasdak-chalets en daar is executive suites by die Aquanzi Lodge en Duiksentrum. Al ons chalets is smaakvol versier met 'n elegante tikkie Afrika.
Die lodge is goed geleë vir dié wat 'n rustige, unieke en elegante Afrika-omgewing soek, omring met voëls en naby die grootste sakekerns. Die lodge het 'n luukse Afrika-tema en 'n atmosfeer wat deur natuurlike en inheemse elemente geïnspireer is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Margit & Natalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Runnymead-laan 163, Chartwell, 2055, Gauteng
- Gaste dink Aquanzi Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Chartwell Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Runnymead-laan 163, Chartwell, 2055, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang