Arendskop
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 170 Nkwe-weg, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arendskop is 'n gastehuis wat op 'n kleinhoewe in die rustige woonbuurt Tierpoort, aan die buitewyke van Pretoria-Oos, geleë is.
Verblyf word in dubbelkamers gebied. Die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers. Elke kamer beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-koffiemasjien, gebottelde water en veilige parkeerplek op die perseel.
Die area het 'n verskeidenheid trou-venues. Ontbyt kan by 'n ander nabygeleë instansie geniet word. Toegang tot Tierpoort Avontuurplaas is beskikbaar waar pieknieks, voetslaan en ander avontuuraktiwiteite geniet kan word.
Die hoewe is 17 km vanaf die Lynnwoodweg- en Solomon Mahlangu-rylaan-kruising geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Erf 170 Nkwe-weg, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Gaste dink Arendskop het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 170 Nkwe-weg, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng