Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendskop

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Arendskop
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Maureen M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen M

Rustig en gesellig.

Baie dankie, die plekkie was julle gesellig gewees en baie rustig.

Jeanie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie P

Gerieflike, netjiese skoon verblyf.

Baie gerieflike, netjiese, skoon verblyf.

S. B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S. B

Mooi kamers met goeie smaak en 'n lekker omgewing. Baie stil.

Maklike toegang, maar dit is beheer.

Sharmaine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmaine V

Baie rustig en lekker.

Dit was baie mooi. Die rustigheid het laat ons baie lekker aan die slaap raak. Als was nes ons gesien het op die blad. Sal definitief weer daar bly!

Fanie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie D

The quiet tranquil atmosphere was what we needed to rest. Awesome!

We enjoyed our stay very much. Everything is well organised. Suggestion: to put a small cupboard/shelves in the right back corner where one could unpack some clothes. Also have braai tools available. The braai area only accommodates for one room/group at a time. Maybe build a braai at the lapa with 3 or 4 spaces as well as one at the pool.

Willie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie T

Aangenaam.

Dit was baie aangenaam gewees. Mooi plekke en vriendelike diens.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lezelle M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezelle M

Aangenaam.

Baie aangenaam. Skoon.

Lize H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize H

Pragtig en waarde vir geld.

Baie mooi netjiese eenhede. Baie effektiewe kontaklose inklokstelsel. Sal beslis weer daar bespreek.

Arendskop se terugvoer

Goeie more Lize

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sal met graagte julle weer wil akkommodeer.

Groete

Arendskop
Henna N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N

Goeie ligging.

Dit is 'n baie oulike opset en ons het baie lekker daar oorgebly. Goeie ligging om naby 'n trouvenue te wees.

Arendskop se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly jul het lekker gebly.

Arendskop
Karin L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Skoon en gemaklik.

Vriendelik, skoon en naby trou venue.

Nolien N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolien N

Skoon en netjies.

Het baie lekker gebly by Arendskop. Kamers was mooi skoon. Sou net wit beddegoed verkies, maar dis net 'n persoonlike voorkeur. Indien jy vroeër wil inklok, is daar ekstra kostes om ingedagte te hou. Verder was dit baie aangenaam. Nespresso in die kamers is 'n lekker extra.

Arendskop se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons waardeer dit.
Ons is bly julle het lekker gebly.

Arendskop
Juandré B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juandré B

Enjoyed my stay, was well looked after and assisted when required.

I would recommend Arendskop if you attend weddings close by.

Arendskop se terugvoer

Thank you for the feedback.
We appreciate.
Glad you enjoyed your stay.

Arendskop
Lidia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia V

Wonderful stay!

We enjoyed our stay and everything was perfect!

Tienie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie B

Skoon, netjies en gerieflik.

Ons kan regtig nie kla nie, verblyf was meer as wat ons verwag het. Swembad was vir seker 'n bonus vir die kinders.

Jackie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K

Fantastiese verblyf vir trou-aangeleenthede in die omgewing.

Goeie waarde vir geld in 'n wonderlike area. Die "contactless" prosesse wat hier gebruik word het baie glad verloop en ons het geen probleme ervaar nie.

Anneke S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Baie mooi en lekker plekkie.

Lekker plekkie vir oorslaap. Baie mooi en netjies. Sal beslis weer 'n aand oorbly.

Arendskop se terugvoer

Hi Nadia

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.

Bly jul kon lekker oorslaap.

Arendskop
Neels J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels J

Comfortable.

Friendly service, eager to help and very clean.

Arendskop se terugvoer

Thank you very much for the feedback. We appreciate it.

Arendskop
Sumari H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sumari H

Gerieflik.

Skoon en netjiese fasiliteit.

Anje G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje G

Skoon en netjies.

Dit was baie lekker, gemaklik en die kamer was skoon en netjies.

Arendskop se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons waardeer dit.

Arendskop
Anja G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja G

Oulike verblyf teen bekostigbare pryse.

Ingrid & Werner was professioneel en baie tegemoedkomend. Toegang tot die perseel en kamers was maklik. Die kamers was baie gerieflik en skoon.

Arendskop se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Mooi bly.

Arendskop
Shaun M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun M

Neat and tidy.

Pity about the smell of chicken manure and the flies it brought.

Tanya D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tanya D

Conveniently close to wedding venues for a stay over.

Very nice, little guest house. The only thing was that there were no coffee pods in our room for the Nespresso machine, or coffee sachets and no hairdryer. The establishment needs a bit of TLC before guests arrive.

Dalena M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena M

Absoluut die geld werd!

Baie netjiese kamers en gerieflik vir 'n oornag. Die inklok en uitklok was baie gerieflik. Eienaar het 'n sms gestuur met al die details en dus kon ons inklok op ons tyd. Baie rustig en stil. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Arendskop se terugvoer

Goeie middag.

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is rerig bly U het U tyd by ons geniet. Ons sien uit om U weer te kan huisves by ons instansie.

Groete,
Werner Nel
Arendskop

Arendskop
Estelle A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle A

Lekker vir n wegbreek

Die verblyf was skoon en netjies en ons was met ons aankoms deur Werner verwelkom. n Paar ekstras in die kamer, soos die Nespresso koffie masjien, was n aangename verrassing. Pragtige slaapplek vir n kort wegbreek of as jy die area wil verken.

Arendskop se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was werklik so maklik en lekker om u by ons instansie te kon huisves. Ons sien uit om u weer by ons te sien.

Groete

Arendskop
Cecil O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil O

Baie lekker en gerieflik.

Akkommodasie is baie lekker en gerieflik. Die inklokproses is baie interessant en effektief. Alles net kodes tot in jou kamer. Enigste klagte is dat daar geen asblik in die kamer was nie en stel voor stortgordyn word vervang met glas of haal die gordyn sommer heeltemal af. Sal mooi pas by die res van die dekor. Stel ook voor julle vervang die hooffoto op die webblad. Plek is baie mooier as wat dit vertoon op die foto ─ gewoonlik is dit anders om. Baie vriendelike en gasvrye eienaars. Om grondpaaie te vermy, ry eerder via Lynwoodweg en nie Garsfonteinweg nie.

Arendskop se terugvoer

Baie dankie vir U mooi terugvoer. Ons sal def. na die voorstelle luister en so verbeter. Jammer oor die asblik. Sal met die cleaning lady praat en seker maak dit gebeur nie weer nie.
Vriendelike Groete

Arendskop
Corne' S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne' S

Baie aangenaam en rustig.

Perfekte verblyf as jy 'n funksie in die area het. Bekostigbaar en netjies, goeie waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

Marili V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marili V

Skoon, maar net die basiese.

Die kamer was skoon en heel netjies. Het gevra vir 'n camping cot wat gereed was toe ons daar aankom. Enigste negatiewe ding, en dis nogal 'n groot negatief; daar is nie 'n aircon nie, en dit was bitter warm, en die kamer het tot laatnag nog regtig warm gebly, die klein waaier wat daar was het net bietjie gehelp. Dis ook nogal donker as mens in die aand daar aankom, 'n groot buitelig sal baie help.

Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Hartlik en sonder probleme.

Gerieflike en netjiese skoon verblyf sonder enige probleme. Dit wat ek wou gehad het, het ek gekry. Baie dankie Arendskop. As ek weer in die ooste van Pretoria moet oornag, sal ek jul eerste kontak.

Arendskop se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was heerlik om u as 'n gas te kon ontvang. Baie netjies en ordentlike gaste.

Arendskop
Jento E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jento E

Netjies, aangenaam, skoon en die perfekte plek vir oornag.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 170 Nkwe-weg, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhhVPhdTakawTqzlUbcB9LjPgEZPf5RPTKnGbXjdoROr7nwJB44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Plot 170 Nkwe Road Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.865241689614 28.39301916506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang