Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendskop

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 170 Nkwe-weg, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arendskop is ’n gastehuis op ’n kleinhoewe in die rustige voorstad Tierpoort aan die buitewyke van Pretoria.

Verblyf word in 5 dubbelkamers gebied. Die kamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, gebottelde water en veilige parkeerplek op die perseel.

Die area het verskeie trou-venues. Ontbyt kan by ’n ander instansie naby ons geniet word. Gaste het toegang tot Tierpoort Adventure Farm waar daar doendinge soos pieknieks, voetslaan en vele meer is.

Die kleinhoewe is 17 km vanaf die Lynwood- en Solomon Mahlangu-wisselaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Maureen M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gesellig. Baie dankie, die plekkie was julle gesellig gewees en baie rustig.
Jun 2024
Jeanie P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike, netjiese skoon verblyf. Baie gerieflike, netjiese, skoon verblyf.
Apr 2024
S. B
5.0
Mooi kamers met goeie smaak en 'n lekker omgewing. Baie stil. Maklike toegang, maar dit is beheer.
Mrt 2024
Sharmaine V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en lekker. Dit was baie mooi. Die rustigheid het laat ons baie lekker aan die slaap raak. Als was nes ons gesien het op die blad. Sal defi...
Sien meer
Jan 2024
Fanie D
Saam met lewensmaat
4.8
The quiet tranquil atmosphere was what we needed to rest. Awesome! We enjoyed our stay very much. Everything is well organised. Suggest...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erf 170 Nkwe-weg, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Gaste dink Arendskop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 170 Nkwe-weg, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhhVPhdTakawTqzlUbcB9LjPgEZPf5RPTKnGbXjdoROr7nwJB44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Plot 170 Nkwe Road Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.865241689614 28.39301916506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang