Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Argyle B2

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bianca V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vakansie by die see. Fantastiese ligging en binne stapafstand van alles. Beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne Irma
Argyle B2
Dankie Bianca! So bly julle het geniet.

Michelle V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Beste vakansie blyplek ooit. Ongelooflike lekker ervaring, goeie ligging, skoon netjies blyplek. Perfek. Ons gaan vir seker weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne Irma
Argyle B2
Hi Michelle. Baie bly julle het jul vakansie by Argyle B2 geniet. Dit is 'n goeie manier om 2024 in te gegaan. Mooi jaar! Jeanne Wasserman

Riana R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantasties. Dit was 'n fees om by Argyle B2 te kon bly. Altyd lekker en die mense is baie vriendelik. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne Irma
Argyle B2
Dankie Riana! Mooi 2024 vir julle. Jeanne

Sue-jëanne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Great stay. We enjoyed our stay tremendously. Great location on the walkway. Sea swimming is a 15 min (very beautiful!) walk away. We saw dolphins and seals daily, from the stoep! The apartment is well equipped and centrally located in the town. (Just bring your own coffee plunger and some cooking alternative to use during load shedding.)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne Irma
Argyle B2
Thank you, Sue-jëanne, for the lovely review. We will have a coffee plunger and a small gas stove ready for your next visit

Wesley M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Ideale ligging. Het baie lekker gebly. Die woonstel het amper alles wat 'n mens nodig het. Ek sou wel net 'n klein koffie, suiker en sout daar wou los vir gaste.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elsabe S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Baie lekker en rustig. Dit was lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne Irma
Argyle B2
Baie dankie, Elsabe!

Nina R
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Great place at a great price. We really enjoyed our stay at Argyle B2. We were a family of 5 adults and found the place spacious and well-equipped. Everyone we dealt with was friendly and very helpful. It was worth the long drive from Cape Town. Definitely want to visit again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne Irma
Argyle B2
Thank you very much Nina for your positive review about Argyle B2, much appreciated!

Annamarie E
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Lekker gekuier, uitsig baie mooi. Alles was heerlik, behalwe dat die WiFi nie gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne Irma
Argyle B2
Dankie vir jou kommentaar oor jul verblyf. Die Wi-Fi het nie gewerk nie, weens 'n los kabel binne die woonstel wat duidelik merkbaar was.

Paul P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Uitstekende ligging. Goeie ligging, eenheid is goed toegerus, veilige area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanne Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02644891451424760f140ca5ccef0807edf48a7cc7f62a7b1d83d5edf13085a7bdd72f26588ea04f71b76938fe14ae746171?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Beach Street Beacon Wharf 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.180046298758 22.15213455575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang