Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Argyle B2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanne Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Argyle B2
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bianca V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Vakansie by die see.

Fantastiese ligging en binne stapafstand van alles. Beslis aan te beveel.

Argyle B2 se terugvoer

Dankie Bianca! So bly julle het geniet.

Argyle B2
Michelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Beste vakansie blyplek ooit.

Ongelooflike lekker ervaring, goeie ligging, skoon netjies blyplek. Perfek. Ons gaan vir seker weer daar kom kuier.

Argyle B2 se terugvoer

Hi Michelle. Baie bly julle het jul vakansie by Argyle B2 geniet. Dit is 'n goeie manier om 2024 in te gegaan. Mooi jaar!
Jeanne Wasserman

Argyle B2
Riana R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Fantasties.

Dit was 'n fees om by Argyle B2 te kon bly. Altyd lekker en die mense is baie vriendelik. Sal weer daar gaan bly.

Argyle B2 se terugvoer

Dankie Riana!
Mooi 2024 vir julle.
Jeanne

Argyle B2
Sue-jëanne J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-jëanne J

Great stay.

We enjoyed our stay tremendously. Great location on the walkway. Sea swimming is a 15 min (very beautiful!) walk away. We saw dolphins and seals daily, from the stoep! The apartment is well equipped and centrally located in the town. (Just bring your own coffee plunger and some cooking alternative to use during load shedding.)

Argyle B2 se terugvoer

Thank you, Sue-jëanne, for the lovely review. We will have a coffee plunger and a small gas stove ready for your next visit

Argyle B2
Wesley M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley M

Ideale ligging.

Het baie lekker gebly. Die woonstel het amper alles wat 'n mens nodig het. Ek sou wel net 'n klein koffie, suiker en sout daar wou los vir gaste.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elsabe S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S

Baie lekker en rustig.

Dit was lekker en veilig.

Argyle B2 se terugvoer

Baie dankie, Elsabe!

Argyle B2
Nina R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina R

Great place at a great price.

We really enjoyed our stay at Argyle B2. We were a family of 5 adults and found the place spacious and well-equipped. Everyone we dealt with was friendly and very helpful. It was worth the long drive from Cape Town. Definitely want to visit again in future.

Argyle B2 se terugvoer

Thank you very much Nina for your positive review about Argyle B2, much appreciated!

Argyle B2
Annamarie E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie E

Lekker gekuier, uitsig baie mooi.

Alles was heerlik, behalwe dat die WiFi nie gewerk het nie.

Argyle B2 se terugvoer

Dankie vir jou kommentaar oor jul verblyf. Die Wi-Fi het nie gewerk nie, weens 'n los kabel binne die woonstel wat duidelik merkbaar was.

Argyle B2
Paul P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P

Uitstekende ligging.

Goeie ligging, eenheid is goed toegerus, veilige area.

Andre B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Rustig met 'n mooi uitsig.

Die woonstel het alles wat mens nodig het. Die uitsig is fantasties. Ek het selfs dolfyne en walvisse gesien. Sal beslis Argyle B2 aanbeveel.

Argyle B2 se terugvoer

Baie dankie, Andre, vir jou positiewe kommentaar. Bly die verblyf was aangenaam en dankie vir die aanbeveling. Dit word waardeer.
Groete
Hanlie

Argyle B2
Riana R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Pretvol.

Was baie lekker. Baie vriendelike diens.

Argyle B2 se terugvoer

Dankie Riana, vir jou positiewe kommentaar. Aangenaam om julle te ontmoet.

Argyle B2
Davina A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davina A

Verfrissend.

Rustige en veilige omgewing met 'n onbelemmerde see-uitsig.

Argyle B2 se terugvoer

Davina, dit was aangenaam om julle te ontvang.

Argyle B2
Natasha S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Soos huis gevoel, net by die see.

Ons vertel vir almal van die wonderlike plek. Waarde vir geld (kry nie so fantastiese blyplek so naby die see vir dié geldwaarde nie).

Argyle B2 se terugvoer

Baie dankie Natasha, vir jou positiewe resensie, dit word hoogs waardeer. Groete, Hanlie.

Argyle B2
Tarenn G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarenn G

It was a pleasant stay with a perfect view for a weekend away with friends.

It was a pleasant and peaceful stay with friends. Would definitely recommend to other people if you're looking for a stay with a perfect view and a few minutes from the beach for a weekend or a getaway with friends or family.

Argyle B2 se terugvoer

Dankie Tarenn, bly jul het die verblyf geniet! Groete Hanlie

Argyle B2
Stefaans M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefaans M

Alhoewel ek op besigheidsreis en altyd onder druk was, het die ligging en die plekkie 'n ongelooflike rustigheid saans by ons bewerkstellig.

Verskriklik lekker plekkie om tuis te gaan. Ek dink net die geriewe van 'n TV sal verwelkom word ten einde inter alia met die daaglikse nuus- gebeurlikhede tred te hou. Andersins 'n klein juweeltjie waar ek sonder twyfel oor en oor weer sal tuisgaan.

Argyle B2 se terugvoer

Baie dankie, Stefaans vir jou positiewe kommentaar.
Daar is 'n monitor en WiFi in die woonstel.

Argyle B2
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02644891451424760f140ca5ccef0807edf48a7cc7f62a7b1d83d5edf13085a7bdd72f26588ea04f71b76938fe14ae746171?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Beach Street Beacon Wharf 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.180046298758 22.15213455575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang