Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Argyle B2

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Argyle B2 bied selfsorgverblyf in 'n grondvloer-eenheid in 'n seekompleks in Mosselbaai. Hierdie kompleks is ideaal geleë en naby die Punt, die hawe, getypoel, verskeie restaurante, koffiewinkels en vlooimarkte.

Hierdie lieflike woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer met 'n stort.

Die oopplan-hoofleefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser is beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Deur die skuifdeure by die sitkamer is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek sowel as 'n toesluitmotorhuis. Mosselbaai bied 'n skatkis van aktiwiteite. Verskeie buitemuurse doendinge, sowel as besienswaardighede, sluit Diaz- en Santos-strande, Diaz-museum, Rob-eiland, die mini-haai-akwarium by die hawe en helikopterritte in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Emerentia P
Saam met vriende
5.0
Oor en oor die moeite werd, beslis nie die laaste kuier nie, sal weer gaan. Julle is. Gasvrou was baie vriendelik en woonstel was baie netjies. Goeie ...
Sien meer
Des 2024
Keith W
Saam met lewensmaat
5.0
A very enjoyable holiday. Accommodation great. Weather was great. Mossel Bay is always great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Bianca V
Gesin met tieners
5.0
Vakansie by die see. Fantastiese ligging en binne stapafstand van alles. Beslis aan te beveel.
Jan 2024
Sue-jëanne J
Saam met lewensmaat
4.8
Great stay. We enjoyed our stay tremendously. Great location on the walkway. Sea swimming is a 15 min (very beautiful!) walk away. We s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Liesle B
Gesin met tieners
4.6
Good location, great views and very safe. The location of this holiday home is perfect. The views are stunning and the service is good....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanne Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Beach-straat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Argyle B2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02644891451424760f140ca5ccef0807edf48a7cc7f62a7b1d83d5edf13085a7bdd72f26588ea04f71b76938fe14ae746171?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 Beach Street Beacon Wharf 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.180046298758 22.15213455575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang