Argyle B2
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-straat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Argyle B2 bied selfsorgverblyf in grondverdieping-eenheid in ’n kompleks langs die see in Mosselbaai. Hierdie kompleks is naby die Punt, die hawe, getypoel verskeie restaurante, koffiewinkels en vlooimarkte.
Die lieflike woonstel bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die tweede badkamer wat ’n stort het.
Die oopplan-hoofleefarea het ’n kombuis met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n wasmasjien en tuimeldroër.
Die kombuis lei na die eetarea waar gaste etes saam kan geniet. Die sitarea het gerieflike sitplekke. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die sitarea en daar is ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai.
Daar is veilige onderdakparkeerplek, sowel as ’n toesluitmotorhuis. Mosselbaai bied verskeie aktiwiteite en besienswaardighede, soos die Diaz- en Santos-strande, Diaz Musuem, Robeiland, die haai-akwarium by die hawe en helikopterritte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jeanne Irma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Beach-straat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Argyle B2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-straat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang