Beskrywing
Hierdie slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die slaapkamer het ook 'n TV met Netflix, asook koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt teen 'n ekstra koste
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n en-suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander kamergeriewe sluit 'n TV met Netflix en DStv en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt teen 'n ekstra koste
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie slaapkamer het 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind bo 10, of 2 kinders onder 10 jaar oud. Daar is 'n slaapbank waarop 2 kinders onder die ouderdom van 10 kan slaap. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Bykomende geriewe sluit 'n TV met Netflix asook 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Die kamer bied ’n uitsig oor die tuin en daar is ’n klein stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt teen 'n ekstra koste
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n slaapbank geskik vir 'n kind. Die en suite-badkamer is ten volle toegerus met 'n bad, wasbak, toilet en stort. Daar is ook 'n TV, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ’n stoep voor die kamer wat lei na die groot tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt teen 'n ekstra koste
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Raubenheimer Drive, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang