Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Argyll B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker, lekker, lekker! Baie lekker gebly. Lekker geslaap en lekker ontbyt geëet. Gasvrou uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Dankie vir jul resensie. Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en hier te laat tuisgaan. Hoop om jul weer hier te kan verwelkom in die nabye toekoms.

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtig en rustig. Pragtige plek! Alles skoon en netjies met die heerlikste ontbyt en baie vriendelike gasvrou. Baie dankie, ons sal beslis weer by jou bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is bly dat julle weer hier by Argyll B&B wil tuisgaan. Julle is welkom.

Pierre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, netjies, stylvol en baie gerieflik. Anita was baie vriendelik. Hulle eenheid was puik, skoon, netjies en baie gerieflik. Sal hulle beslis aanbeveel, hulle is regte harts mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Baie dankie vir jul mooi resensie. Dit was vir ons heerlik om julle hier by Argyll B&B te laat tuisgaan. Ons sal jul graag weer terugverwelkom.

Ronel V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Netjies, rustig en vriendelike mense. Dit was 'n heerlike wegbreek, en die kamers was skoon, netjies en baie mooi. Die eienaars was baie vriendelik en het voorstelle gegee van die omgewing. Die ontbyt was heerlik en vars bedien. Ek sal vir seker dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Baie dankie vir jul resensie, dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en ons is bly dat julle tuis gevoel het hier. Hoop om julle weer by Argyll B&B te verwelkom.

Bie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

We had a marvelous stay. We felt very welcome. Nice accommodation, very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Thank you Bie for your kind review. It was a pleasure hosting you.

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Uitstekende kwaliteit verblyf. Anita is 'n ongelooflike gasvrou. Alles is in plek en netjies. Die ontbyt bied 'n groot verskeidenheid en is baie lekker. Sal enige tyd teruggaan na Argyll.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Super fantasties! Dit was fantasties! Meeste gasvryheid wat ek nog by 'n plek beleef het! Uit hul pad gegaan om ons reelings wat verander het te akkommodeer! So gerieflike, ruim, netjiese kamer! Sal baie hoog aanbeveel! Dankie vir alles! Ons tyd daar was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Baie dankie vir jul resensie. Vir ons by Argyll B&B bly dit 'n voorreg om gaste te ontvang.

Andre N
Kort verblyf
5.0
Des 2024

A place to feel welcome. Welcomed by a friendly hostess. Rooms are clean and comfortable. Enjoyed breakfast. Relaxing environment and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Thank you for your kind review. It was a pleasure to meet and host you.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Thank you for your kind review. It was a pleasure to meet and host you.

Marius K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stel 'n standaard wat ons nog nie teegekom het in al ons reise nie! Baie lekker en waarskynlik die beste en vriendelikste B&B wat ons in die afgelope paar jaar gebly het. Dit is 5-ster gehalte, kwaliteit en diens en stel 'n standaard vir ander B&B's in SA om na te volg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Baie dankie vir jou resensie, Marius. Dit was vir ons aangenaam om jou as gas hier by ons te laat tuisgaan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raubenheimer-rylaan 2, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48c481d8dcc027558b0c851e3a312286a6fbdc8da0fd072af76a15d79138bde3a60ec04d08cf6e83fbd2f09e53d2d955891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 2 Raubenheimer Drive Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.6085307 22.2071862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011