Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Argyll B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Argyll B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marius K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Stel 'n standaard wat ons nog nie teegekom het in al ons reise nie!

Baie lekker en waarskynlik die beste en vriendelikste B&B wat ons in die afgelope paar jaar gebly het. Dit is 5-ster gehalte, kwaliteit en diens en stel 'n standaard vir ander B&B's in SA om na te volg!

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Marius. Dit was vir ons aangenaam om jou as gas hier by ons te laat tuisgaan.

Argyll B&B
Kobus H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H

Oase.

Ons het baie lekker gekuier by Anita en Hendrik.

Argyll B&B se terugvoer

Dankie vir jul resensie, Kobus. Ons hoop julle kom kuier weer binnekort.

Argyll B&B
Amelda A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda A

Fantastiese verblyf in Oudtshoorn.

Dit was heerlik om in so 'n netjiese, veilige en rustige B&B te kon oorslaap. Die heerlike ontbyt is ook glad nie te versmaai nie. Ons sal definitief weer daar gaan bly, maar net so bietjie langer as een dag.

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Amelda. Ons waardeer dit. Ons hoop om jou binnekort weer hier te verwelkom.

Argyll B&B
Johann S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Heerlik rustig.

Argyll is maklik bereikbaar en in 'n rustige omgewing. Fasiliteite is uitstekend.

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Johann. Dit was vir ons aangenaam om jou te ontmoet en te huisves. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Argyll B&B
Danie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Heerlik gekuier!

Ons het heerlik gebly, die kamer was baie netjies. Ons kon ontbyt neem op 'n tyd wat vir ons gepas het. Die gasvrou was baie vriendelik, 'n heerlike ervaring.

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie dat julle Argyll B&B gekies het vir jul verblyf. Dankie ook vir julle mooi resensie. Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer hier by Argyll B&B te verwelkom.

Argyll B&B
Barbara Dee S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara Dee S

Persitne upmarket country lifestyle in a town.

It was enjoyable and the people were friendly.

Argyll B&B se terugvoer

Thank you for your review. It was a pleasure to host you.

Argyll B&B
Justine L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine L

Most attentive hosts and a beautiful setting.

We had a great time and would definitely recommend Argyll B&B to anyone looking for a place to stay.

Argyll B&B se terugvoer

Thank you Justine for your kind review. It was a pleasure to host you.

Argyll B&B
Theo T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T

Deftige verblyf in 'n stil area.

Alles was honderd %. Die heerlike ingesluite ontbyt was 'n bonus. Die tuin en buite-area is baie mooi.

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie Theo vir jul mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves as gaste.

Argyll B&B
Jos L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos L

What a wonderful place te stay!

Thank you Anita & Hindrik for a very pleasant stay at your B&B!

Argyll B&B se terugvoer

Thank you for your kind review. It was a pleasure to host you.

Argyll B&B
Tersia P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia P

Ongelooflik rustig.

Ons het heerlik gekuier in 'n baie rustige atmosfeer. Anita is 'n baie vriendelike gasvrou. Die omgewing is beeldskoon mooi. Baie dankie.

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Ons sien uit om julle weer by Argyll B&B te verwelkom.

Argyll B&B
Elna P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

Goeie verblyf in 'n netjiese gastehuis.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die gastehuis is in 'n baie rustige area geleë. Die eienaars het moeite gedoen om ons te voorsien van 'n ekstra kragpunt by die parkeerarea. Dankie daarvoor. Die ontbyt was heerlik en smaakvol voorgesit. Ons sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie.
Vir ons by Argyll B&B bly dit 'n plesier om gaste te ontvang. Ons hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.

Argyll B&B
Andre V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Uitstekend en gerieflik.

Baie gerieflike akkommodasie. Veilig en word voorsien van sonenergie. Hierdie gastehuis is tops en kan aanbeveel word.

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, ook dat julle Argyll B&B gekies het vir jul verblyf.
Dit was vir ons 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang.

Kom kuier asseblief weer.

Argyll B&B
Melanie R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R

Onverbeterlik.

Eerste indrukke: Pragtig, netjies, verwelkomend, veilig. Kamer: Pragtig, stylvol, baie netjies, aandag gegee aan die kleinste detail, 2 gemaklike russtoele, beligting goed, altyd water in die yskas, WiFi, kamer word elke dag skoongemaak. Tuin: Groot, pragtige versorgde tuin met Springbokkies in 'n kamp en klimrame vir die kinders, silwerskoon en blink swembad en heerlike kuierarea. Ontbyt: Uit die boonste rakke, pragtig gedekte tafels en heerlike kos met 'n verskeidenheid elke oggend. Dit was vir ons 'n voorreg om so bederf te word deur Anita en haar man. Anita is 'n wonderlike gasvrou en sy en haar man met hulle helpers het 'n wenresep. Hulle sien ons beslis weer.

Argyll B&B se terugvoer

Melanie, watter voorreg vir ons om julle as gaste te kon verwelkom. Baie dankie vir jul pragtige resensie, ons sien uit om julle weer hier by Argyll B&B te ontvang.

Argyll B&B
Antoinetta B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B

Ons het net een nag oorgeslaap, maar dié verblyf het al die herinneringe aan my jeug laat herleef.

Alles getuig van oorvloed ruimte, vrede, rustigheid en sorg. Daar is aan alles gedink en jy kan net die bederf geniet.

Argyll B&B se terugvoer

Dankie vir jul resensie. Dit was heerlik om julle hier by Argyll B&B te akkommodeer. Hoop om jul gou weer hier te verwelkom.

Argyll B&B
Suné N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné N

Gasvry, veilig en skoon.

Ons het heerlik gebly by Argyll B&B. Anita het ons hartlik verwelkom by haar mooi, skoon gastehuis. Lekker buite gekuier om die swembad in 'n rustige atmosfeer. Baie dankie.

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, dit was gaaf om julle te ontmoet. Hoop julle kuier volgende keer langer.

Argyll B&B
Ruve W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruve W

Skoon, netjies en vriendelik.

Ek sal definitief weer daar bly.

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Argyll B&B
Bart H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart H

Pragtig. Springbokkies.

Baie lekker ontspan en uitgerus.

Argyll B&B se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Dit was aangenaam om julle by Argyll B&B te laat tuisgaan. Hoop julle kom kuier gou weer.

Argyll B&B
Sanmari D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmari D

Baie netjies, mooi en die grasvryheid tops.

Ons het heerlik gebly, mens voel dadelik tuis. Baie mooi en netjies. Kindervriendelik. Sal definitief aanbeveel.

Argyll B&B se terugvoer

Dankie Sanmari, vir jou mooi resensie. Dit sal heerlik wees om julle weer by Argyll te verwelkom, hopelik sal julle volgende keer 'n rustige ontbyt inpas.
Vriendelike groete

Argyll B&B
Shirley S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley S

Rustige, netjiese, huislike atmosfeer.

Heerlik oornag (2 nagte). Kamer en badkamer was ruim, netjies en die bed was supergemaklik! Hul het plek gemaak vir ons tienerseun en die Wi-Fi en Netflix was natuurlik baie gewild, so tussendeur ons ander uitstappies. Selfs beurtkrag was nie 'n probleem nie, en die kragopwekker was binne minute in aksie. Ontbyt was heerlik en in die eetkamer bedien op tye wat ons daaglikse roetine gepas het. Lekker met Anita (gasvrou) gesels en die springbokke in die agtertuin geniet. Sal beslis weer net hier oornag en nie eers moeite doen om enige ander B&B te kontak nie. Baie dankie! Hoop om jul gou weer te sien.

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, dit word opreg waardeer.
Vir ons by Argyll B&B bly dit 'n heerlike plesier om nuwe gaste te ontmoet en ons probeer dit so gerieflik as moontlik te maak vir hulle.
Ons sien uit om julle weer hier by ons te laat tuisgaan.

Argyll B&B
Theo S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Baie netjies, en die eienaars is baie vriendelik.

Het ons verblyf baie geniet. Die springbokkies wat pronk was defnitief 'n hoogtepunt. Die eienaars is baie vriendelik, het baie lekker met hulle gesels. Ontbyt was uit die boonste rakke.

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie. Dit was vir ons aangenaam om julle by Argyll B&B te verwelkom. Kom kuier gerus weer.

Argyll B&B
Carien B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B

Vriendelik en gasvry!

Heerlike ontbyte! Pragtige omgewing en vriedelike diens in Afrikaans! Absoluut heerlik!

Argyll B&B se terugvoer

Ek is so bly julle het jul verblyf hier by Argyll B&B geniet. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Argyll B&B
Riaan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

We thorougly enjoyed our stay at Argyll B&B, it was a good place to rest.

The hosts were very friendly and the rooms were also very comfortable. It was a treat to walk out of the room and be greeted by a lush green yard and the sight of Springbuck grazing at the end of the yard in a camp. I will definitely be returning there again when I visit the area.

Argyll B&B se terugvoer

It was a pleasure hosting you. We are looking forward to your return.

Argyll B&B
Loni R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loni R

Onvergeetlike verblyf. Netjies en skoon.

Anita is 'n ongelooflike gasvrou. Vanaf die oomblik wat ons gearriveer het, het ons sommer tuis gevoel. 'n Heerlike plaasatmosfeer, weg van die stad se gewoel. Ontbyt was uit die boonste rakke. Sien so uit om weer daar te gaan bly.

Argyll B&B se terugvoer

Dit was vir ons heerlik om julle te leer ken. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te akkommodeer.

Argyll B&B
Marinda H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H

Oornag in styl.

Het by Argyll oorgeslaap op pad deur die Swartbergpas. Was 'n welkome lafenis na ons dag op die pad. Partige kamers, rustige omgewing met diere om 'n mens en pragtige springbokkies. Heerlike ontbyt met 'n wonderlike gasvrou.

Argyll B&B se terugvoer

Dankie vir die Resensie, dit was vir ons aangenaam om julle te ontmoet. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te mag akkommodeer.

Argyll B&B
Herman S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Uiters netjies en puik diens.

Die verblyf was baie aangenaam en ons het baie veilig gevoel.

Argyll B&B se terugvoer

Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer.

Argyll B&B
Rika D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rika D

Baie netjies en skoon.

Mooi tuin en pragtige springbokkies! Baie gawe gasvrou. Heerlike ontbyt. Swembad was verfrissend (bitter koud!). Ongelukkig moes ons R600 inbetaal a.g.v. 'n fout aan hulle kant.

Argyll B&B se terugvoer

Dankie vir jul resensie. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en ons glo julle het die KKNK terdee geniet.
Argyll B&B het baie navrae gekry vir akkommodasie voor die KKNK.
'n Bespreking kan ongelukkig eers bevestig word, sodra 'n deposito betaal is. In die geval het iemand anders julle voorgespring.
Vriendelike groete.
Argyll B&B

Argyll B&B
Lars K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lars K

Pleasant, friendly, welcoming.

Nice stay with a friendly host. Lekker breakfast. Beautiful surroundings. Looking forward to the next stay.

Argyll B&B se terugvoer

Thank you for the kind review. It was a pleasure meeting you. We are looking forward to your next visit.

Argyll B&B
Ina D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Anita was baie vriendelik en behulpsaam.

Skoon, netjiese kamers. Het baie veilig gevoel. Lekker ontbyt geniet.

Argyll B&B se terugvoer

Dit was vir ons 'n plesier om julle te laat tuisgaan by Argyll B&B. Hoop julle kom kuier weer.

Argyll B&B
Francois V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Uiters aangename ervaring.

Wow! Wat 'n heerlike verblyfervaring! Volpunte vir alles. Keurig, rustig, verwelkomend, heerlike ontbyte, lieflike tuin (springbokkies as bonus!) en velerlei uitstekende geriewe - dis hoe lokale reisigers en veral ook buitelanders Suid-Afrikaanse gasvryheid moet ervaar. Moenie die Argyll-verblyf misloop nie. Ons kan dit sonder enige voorbehoud aanbeveel!

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi en positiewe kommentaar.
Vir ons hier by Argyll B&B was dit 'n voorreg om julle as gaste te akkommodeer.
Ons sien uit na julle volgende besoek.

Argyll B&B
Fanie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Beste verblyf tydens vakansie.

Ons het oorgebly omrede ons vriende besoek het. Die kamer was baie gemaklik en die algemene atmosfeer was baie aangenaam. Dit sal beslis ons eerste keuse wees as ons weer in Oudtshoorn is.

Argyll B&B se terugvoer

Dankie dat julle Argyll B&B gekies het om oor te bly. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Ons sien uit om julle weer in die toekoms by Argyll B&B te verwelkom.

Argyll B&B
Ilse M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M

I had a lovely stay at Argyll B&B.

Argyll B&B provides a lovely breakaway with a friendly host.

Argyll B&B se terugvoer

Thank you for your positive review.
It was such a pleasure hosting you.
We hope to welcome you back again soon in the future.

Argyll B&B
Michelle J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Amazing

The owners are friendly and very accommodating with their space, as much as I was there to attend a funeral, my stay of 4 nights was made so easy. They would wake up and make sure my partner and family were well-fed at 6 am before we could leave and start our day. I don't think these are things other B&B's would be able to do. I'm glad we chose to stay here as it was close to home and town making it easy to move around. Will definitely be coming back.

Argyll B&B se terugvoer

Thank you for your kind review.
It was such a pleasure accommodating you at Argyll B&B.
Hope to see you again soon.

Argyll B&B
Hannetjie. L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie. L

Gerieflik, served the purpose of our trip, as far as destination was concerned.

Anita is friendly, helpful, and went out of her way to make our stay pleasant, we wanted to leave early the next morning and did not stay for breakfast, so she prepared a cold breakfast the previous evening for us to take with, which was very nice.

Argyll B&B se terugvoer

Dit was gaaf om julle te leer ken.
Ons hoop om julle in die nabye toekoms weer by Argyll B&B te verwelkom.

Argyll B&B
Marita T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita T

Magnificent and top-class hospitality.

What a pleasure to have stayed at this establishment, great value for money and will definitely return!

Argyll B&B se terugvoer

Thank you for your review. It was such a pleasure getting to know you.
Hope to welcome you back at Argyll B&B very soon.

Argyll B&B
Annette M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M

Simply the best!

Keurig/fyn smaak, rustig, pragtige kamers, heerlikste ontbyt in pragtige rustige vertrek. Gasvrou verdien volpunte!

Argyll B&B se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit is altyd aangenaam om nuwe gaste te ontmoet.
Kom kuier gerus weer.

Argyll B&B
Jonathan C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan C

Enjoyable.

We really enjoyed our time at Argyll B&B. We plan on returning there.

Argyll B&B se terugvoer

Thank you for your review. It was a pleasure accommodating you and your family for such a special occasion as the 40th anniversary.

Argyll B&B
Blanche K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche K

Lovely!

The reception was great!

Argyll B&B se terugvoer

Dankie Blanche vir jul kommentaar, ons waardeer dit. Dit was aangenaam om julle hier by ons te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Argyll B&B
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raubenheimer-rylaan 2, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48c481d8dcc027558b0c851e3a312286a6fbdc8da0fd072af76a15d79138bde3a60ec04d08cf6e83fbd2f09e53d2d955891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 2 Raubenheimer Drive Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.6085307 22.2071862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang