Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Argyll B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marius K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stel 'n standaard wat ons nog nie teegekom het in al ons reise nie! Baie lekker en waarskynlik die beste en vriendelikste B&B wat ons in die afgelope paar jaar gebly het. Dit is 5-ster gehalte, kwaliteit en diens en stel 'n standaard vir ander B&B's in SA om na te volg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Baie dankie vir jou resensie, Marius. Dit was vir ons aangenaam om jou as gas hier by ons te laat tuisgaan.

Kobus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oase. Ons het baie lekker gekuier by Anita en Hendrik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Dankie vir jul resensie, Kobus. Ons hoop julle kom kuier weer binnekort.

Amelda A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese verblyf in Oudtshoorn. Dit was heerlik om in so 'n netjiese, veilige en rustige B&B te kon oorslaap. Die heerlike ontbyt is ook glad nie te versmaai nie. Ons sal definitief weer daar gaan bly, maar net so bietjie langer as een dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Baie dankie vir jou resensie, Amelda. Ons waardeer dit. Ons hoop om jou binnekort weer hier te verwelkom.

Johann S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Heerlik rustig. Argyll is maklik bereikbaar en in 'n rustige omgewing. Fasiliteite is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Baie dankie vir jou resensie, Johann. Dit was vir ons aangenaam om jou te ontmoet en te huisves. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Danie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik gekuier! Ons het heerlik gebly, die kamer was baie netjies. Ons kon ontbyt neem op 'n tyd wat vir ons gepas het. Die gasvrou was baie vriendelik, 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Baie dankie dat julle Argyll B&B gekies het vir jul verblyf. Dankie ook vir julle mooi resensie. Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer hier by Argyll B&B te verwelkom.

Barbara Dee S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Persitne upmarket country lifestyle in a town. It was enjoyable and the people were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Argyll B&B
Thank you for your review. It was a pleasure to host you.

Justine L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Most attentive hosts and a beautiful setting. We had a great time and would definitely recommend Argyll B&B to anyone looking for a place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Thank you Justine for your kind review. It was a pleasure to host you.

Theo T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Deftige verblyf in 'n stil area. Alles was honderd %. Die heerlike ingesluite ontbyt was 'n bonus. Die tuin en buite-area is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Baie dankie Theo vir jul mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves as gaste.

Jos L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

What a wonderful place te stay! Thank you Anita & Hindrik for a very pleasant stay at your B&B!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Thank you for your kind review. It was a pleasure to host you.

Tersia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ongelooflik rustig. Ons het heerlik gekuier in 'n baie rustige atmosfeer. Anita is 'n baie vriendelike gasvrou. Die omgewing is beeldskoon mooi. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Argyll B&B
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ons sien uit om julle weer by Argyll B&B te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raubenheimer-rylaan 2, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48c481d8dcc027558b0c851e3a312286a6fbdc8da0fd072af76a15d79138bde3a60ec04d08cf6e83fbd2f09e53d2d955891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 2 Raubenheimer Drive Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.6085307 22.2071862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang