Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Argyll B&B

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raubenheimer-rylaan 2, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Argyll B&B is 'n bekoorlike Skots-geïnspireerde B&B en is in die dorpie Oudtshoorn geleë. Die pragtige dorpie, geleë langs die bekende Kaapse Roete 62, spog met die grootste volstruisbevolking ter wêreld, te sien by 'n aantal uitstekende volstruisskouplase rondom die dorp.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid van 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met verskeie bedtipes. Elke kamer met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer asook 'n privaat ingang wat na die binnehof lei. Boonop bied die kamers 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of op die patio of in die tuine ontspan. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area en gratis WiFi in. Hierdie B&B gebruik sonkrag.

Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit Kangogrotte, Gamkaberg Natuurreservaat, Oudtshoorn Gholfklub, wildkyk en voetslaanroetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Marius K
Saam met lewensmaat
5.0
Stel 'n standaard wat ons nog nie teegekom het in al ons reise nie! Baie lekker en waarskynlik die beste en vriendelikste B&B wat ons in die afgelope ...
Sien meer
Mei 2024
Kobus H
Saam met lewensmaat
5.0
Oase. Ons het baie lekker gekuier by Anita en Hendrik.
Mrt 2024
Amelda A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf in Oudtshoorn. Dit was heerlik om in so 'n netjiese, veilige en rustige B&B te kon oorslaap. Die heerlike ontbyt is ook glad nie t...
Sien meer
Mrt 2024
Johann S
Besigheidsreis
5.0
Heerlik rustig. Argyll is maklik bereikbaar en in 'n rustige omgewing. Fasiliteite is uitstekend.
Mrt 2024
Danie M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier! Ons het heerlik gebly, die kamer was baie netjies. Ons kon ontbyt neem op 'n tyd wat vir ons gepas het. Die gasvrou was baie vriendel...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Raubenheimer-rylaan 2, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Argyll B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raubenheimer-rylaan 2, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48c481d8dcc027558b0c851e3a312286a6fbdc8da0fd072af76a15d79138bde3a60ec04d08cf6e83fbd2f09e53d2d955891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 2 Raubenheimer Drive Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.6085307 22.2071862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang