Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Art Gallery Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig met 'n heerlike kaggel vuurtjie. Was heerlik gesellig. Gasheer vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastically lekker geslaap baie vars lug. Fantastically sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Rustige, netjiese en gesellige kuier gewees. Kamer was skoon, netjies en alles wat nodig is, was daar. Rustige en mooi omgewing, stapafstand van restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shirley-ann O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Peaceful with lovely authentic rooms. Excellent. Happy with the rooms. Was concerned about the stairs as they are quite steep. The website should advise of the stairs. Would also have enjoyed a do-it-yourself mini breakfast, which could include yogurt, granola, toast, and jam. These are not items that go off. We had breakfast at one of the local establishments, and for 3 people, the bill came to R560, which I felt was excessive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annalene C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Netjiese kamer in 'n rustige omgewing. Die "Garden room" is baie netjies en ruim met sitplek op die dek. Het ons aand daar geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kyle J M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great accommodation in a quiet town. A great unit in a nice quiet town. The owner was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik. Ons het baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

We have stayed here before. Highly recommended. Always nice to be greeted personally by Matthew. Our room was nicely situated with a lovely view from the patio. They just forgot to put the yogurts in the fridge for breakfast. We had the Muesli instead, but not enough milk for both of us. Just a minor error on their part.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Heerlik! Ten spyte daarvan dat Haenertsburg ysig koud was, was daar sjerrie in ons kamer en die verwarmer was aan. Ons het snoesig en warm geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 952, Kerkstraat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0SdVyAYmO2JqRiFJSK63z7zoE9dyx1vjoOER6gpQRD7PN3LCU9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 ERF 952 Kerk Street 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.946237255909 29.938975638623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang