Art Gallery Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ethel S - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig met 'n heerlike kaggel vuurtjie.
Tommie P - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastically lekker geslaap baie vars lug.
Kyle J M - Des 2023
Algehele gradering
Great accommodation in a quiet town.
Shirley-ann O - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful with lovely authentic rooms.
Annalene C - Mei 2024
Algehele gradering
Netjiese kamer in 'n rustige omgewing.
Nothnagel W - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Beverley W - Aug 2023
Algehele gradering
We have stayed here before. Highly recommended.
Linda B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Colleen S - Jun 2023
Algehele gradering
Simply the best!
Lizelle P - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Trudy B - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en mooi.
Antonette L - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful location, friendly service and artistic place to stay.
Anita D - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek, netjies en mooi uitsig.
Ronel G - Jan 2023
Algehele gradering
Die kamer was stylvol, netjies en baie, baie mooi. Ons het heerlik geslaap.
Joseph C - Des 2023
Algehele gradering
Alles voldoende, dankie.
Lieske B - Mei 2023
Algehele gradering
'n Heerlike plek om te bly en baie netjies. Ek het gehou van die ekstras, tuin, blomme en 'n sjerrie.
Hans C - Jun 2023
Algehele gradering
Ideale oornagblyplek vir 'n kort besoek aan Haenertsburg.
Frik P - Des 2023
Algehele gradering
Gesellig, smaakvol, veilig, goedgeorganiseerd.
Willie J V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike stilte om daar te bly.
Alta G - Okt 2022
Algehele gradering
Very enojoyable stay.
Art Gallery Guest House se terugvoer
Hi Alta
Thank you for the excellent review and for booking with us. It was a pleasure going the extra mile.
We hope to see you again.
Kind Regards
Matthew
Nico S - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely room, friendly staff/owner, beautiful setting.
Nndivhe G - Aug 2022
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful.
Steffan S - Mei 2022
Algehele gradering
Very comfortable, parking good.
Anton G - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie in 'n rustige omgewing.
Daleen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Kobus B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Michelle D - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Marlize M - Nov 2022
Algehele gradering
Cozy and comfortable!
Francois D - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful, relaxing atmosphere in quiet surroundings.
Barbara K - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely stop-over in a great location, highly recommend this stop-over, will use again.
Janine N - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable, homely and close to restaurants.
Beverley W - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic place!
Angelique E - Sep 2021
Algehele gradering
Absolutely breathtaking.
Amanda V - Aug 2021
Algehele gradering
Die gastehuis is die perfekte plek om skoene uit te skop en te ontspan in die pragtige omgewing.
Lizette V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis stapafstand vanaf eetplekke.
Kobus B - Aug 2021
Algehele gradering
Awesome and perfect facility for a good night's rest.
René D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Daniëlle J - Apr 2021
Algehele gradering
Mal oor die persoonlike ekstras soos sjerrie, sjokolade en ontbyt.
John M - Mrt 2021
Algehele gradering
Very neat and tidy.
Elna T - Jul 2021
Algehele gradering
Keurig, pragtige uitkyk, ligging perfek.
Ken K - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende, vriendelike diens. Puik waarde vir geld.
Bre'anne H - Okt 2021
Algehele gradering
It's a very nice, very cute room in the guest house.
Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
John M - Sep 2021
Algehele gradering
Superb accommodation.
Mathys P - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike gastehuis met mooi ligging in Heanertsburg.
Paul V - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful place, everything we could have wished for.
Art Gallery Guest House se terugvoer
Hi Paul,
Thank you for the excellent review, it was a pleasure hosting you. We hope you will be visiting again.
Kind Regards,
Matthew
Andy K - Des 2020
Algehele gradering
Awesome.
Petronella V - Nov 2020
Algehele gradering
Perfect
Ilse O - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese ervaring gewees.
Lizel O - Okt 2020
Algehele gradering
Great location and very clean
Milda O - Sep 2020
Algehele gradering
Excellent.
Riaan M - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut awesome! Rustig, netjies en alles wat mens nodig het.
Elmare K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Willie N - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike positiewe ontvangs, mooi versorgde kamer.
Johan B - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Paulinah M - Des 2020
Algehele gradering
A great private getaway with my partner, just what we needed to get away from work and the city life.
Niel M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Kobus S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker daar oornag. Joe was 'n uitstekende gasheer. Baie mooi gastehuis skoon en netjies.
Andries S - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker rustig
Gerhard G - Des 2019
Algehele gradering
Kort maar was baie professioneel, sal weer 'n naweek saam vroulief weg daar boek.
Lynelle P - Okt 2019
Algehele gradering
Excellent.
Linda D - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was ‘n groot bederf.
Wilma V - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese, snoesige verblyf met baie vriendelike mense.
Thys V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Engela K - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige dorpie Haenertsburg.
Art Gallery Guest House se terugvoer
Hi Engela,
Thank you for the great review, it was good to have you stay with us.
We hope you enjoy your new caravan.
Kind regards,
Matthew
Martin M - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Adri V - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Wilma V - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful rooms and magic views.
Art Gallery Guest House se terugvoer
Hi Wilma,
Thank you for the 5-star rating, we hope to see you again soon.
Kind Regards,
Matthew
Hennie M - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend verblyf!
Art Gallery Guest House se terugvoer
Hi Hennie,
Thank you for the excellent review. It was a pleasure having you stay with us.
Gail G - Sep 2018
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Nadia M - Aug 2018
Algehele gradering
Baie spesiaal.
Stefan V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Art Gallery Guest House se terugvoer
Many thanks for your awesome review, Stephan. I look forward to seeing you again in the future.
Kind regards,
Joe Langlois.
Riana L - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap.
Aileen W - Okt 2018
Algehele gradering
Clean, comfortable and close to town.
Art Gallery Guest House se terugvoer
Many thanks for your constructive comments. We will find a small place to put the kettle to make it easier to use.
Kind regards,
Joe Langlois
Evie B - Des 2017
Algehele gradering
Puik verblyf. Ons sal dit aanbeveel.
Annekie F - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlike plek, het soos konings gevoel in die pragtige kamer met vars blomme!
Art Gallery Guest House se terugvoer
Thanks, Annekie for your compliments and comments. It was a pleasure having at my B&B. Looking forward to your next visit.
Kind regards,
Joe Langlois
Nadia M - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlike plek om ons vakansie te begin!
Art Gallery Guest House se terugvoer
Thank you so much for your review Nadia, you and your family are welcome anytime.
Kind regards,
Joe Langlois.
Pierre D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker plekkie om oor te slaap as jy die area wil verken.
Art Gallery Guest House se terugvoer
Many thanks Pierre,
You were great guests and are welcome back anytime.
Keep well,
Joe
Judy B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie mooi kamers en goeie ligging.
Art Gallery Guest House se terugvoer
Many thanks for your kind words Judy, you and your mom were perfect guests and you are welcome back anytime.
Kind regards,
Joe Langlois.
Yolandie S - Mei 2017
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflike verblyf.
Loureeze O - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Werner O - Feb 2016
Algehele gradering
Baie mooi ingerigte plek.
Elizma B - Mei 2016
Algehele gradering
Home from home!
Marina S - Mrt 2016
Algehele gradering
Die verblyf is van fyn smaak, baie skoon en uiterste gemak. Ons het dit waarlik geniet!
Ria S - Okt 2016
Algehele gradering
Geen probleme.
Art Gallery Guest House se terugvoer
Hello Ria many thanks for your review. In order to assist please can you tell me what the issues were with the breakfasts. I need to ensure that this does not happen again.
Many thanks,
Joe.
Jan O - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik en rustig, baie netjies en mooi.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 952, Kerkstraat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang