Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Art Gallery Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 952, Kerkstraat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Art Gallery Guest House bied verblyf met 'n Franse styl in Haenertsburg wat ideaal is vir paartjies, sakereisigers en gaste wat op soek is na oornagplek op pad na die Krugerwildtuin.

Elke luukse kamer het 'n dek met 'n berguitsig. Vinnige WiFi en satelliet-TV word voorsien. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en afstandbeheer vir gerieflike toegang tot gratis, veilige parkeerplek.

Daar is 'n kragopwekker wat in die geval van kragonderbrekings op geskikte tye gebruik kan word en krag aan ligte verskaf, maar geen ketels, verwarmers of geisers nie.

Geen etes is beskikbaar nie.

Haenertsburg is 'n prentjiemooi dorpie in die berge en bied baie doendinge wat uitstekende voetslaanroetes, wandelpaaie en bergfietsroetes insluit. Bergfietse kan gehuur word indien nodig. Die zipline wat deur die pragtige vallei en kloof lei is baie gewild. Forelriviere en -damme is vir die vissermanne beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ethel S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig met 'n heerlike kaggel vuurtjie. Was heerlik gesellig. Gasheer vriendelik en behulpsaam.
Jul 2024
Tommie P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastically lekker geslaap baie vars lug. Fantastically sal dit weer doen.
Jan 2024
Kyle J M
Saam met lewensmaat
5.0
Great accommodation in a quiet town. A great unit in a nice quiet town. The owner was friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Nothnagel W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ons het baie lekker gebly. Dankie.
Nov 2023
Beverley W
Saam met lewensmaat
5.0
We have stayed here before. Highly recommended. Always nice to be greeted personally by Matthew. Our room was nicely situated with a lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Erf 952, Kerkstraat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Art Gallery Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 952, Kerkstraat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0SdVyAYmO2JqRiFJSK63z7zoE9dyx1vjoOER6gpQRD7PN3LCU9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 ERF 952 Kerk Street 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.946237255909 29.938975638623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang