Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Aruba 29

Selfsorg
Wo.
23ste23Apr
Do.
24ste24Apr
Vr.
25ste25Apr
Sa.
26ste26Apr
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Aruba 29
Slaapplek vir tot 8 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Neem asb. kennis dat hierdie eenheid slegs gesinne toelaat om te bespreek (5 volwassenes en 3 kinders). Indien julle 5 of meer volwassenes is wat sonder eggenote of kinders reis, kontak asb. die verteenwoordiger vir alternatiewe verblyf.

Die tariewe sluit linne, handdoeke en ’n standaard-vertrekskoonmaak in. Gaste sal verwelkomingspakkie met tee, koffie, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handseep, stortjel en bevogtiger ontvang. ’n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Verder sal gaste ’n gratis skoonmaakdiens en skoon linne en handdoeke op die 8ste dag van hul verblyf ontvang. Indien gaste ekstra skoon linne en handdoeke benodig, is dit teen ’n ekstra koste beskikbaar. Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Let asb. dat die tarief slegs van toepassing is op verblyf vir 8 gaste.

Let asb. dat gaste nie op Kers- of Nuwejaarsdag sal kan in- of uitklok nie.

Hierdie verblyf bied streng gesinsvriendelike vakansieverblyf en laat nie besprekings vir groepe onder die ouderdom van 25 jaar of vir matriekvakansies toe nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 166
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 166
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 70, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA019e61a1745080f208f55e2eedaab4a4181abe538c392593adac2faf451fa9940cd64264f34361d3506dafc69847d5d0ad3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 166 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 70 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.517132477392 31.22757565264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011