Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arundel Studios

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jacques G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goeie waarde vir geld en rus vir die siel. Fantastiese verblyf, kompak met alles wat jy benodig en 'n wonderlike uitsig. Rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharron B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Unbeatable value in heaven! Absolutely what I wanted. Deafening silence and unbeatable views, just outside of town 5 km. Braai on patio, fireplace inside, kitted out with all the necessities. Can't wait to return in a different season to soak in the views again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Idalette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker rustig. Besonderse uitsig ten spyte daarvan dat die velde rondom afgebrand het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, pragtig, gerieflik, snoesig. Die verblyf is baie goeie waarde vir geld. Perfekte wegbreek, en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Cozy winter stay. Fantastic stay! Lovely little space with probably the best view in the area. The unit had everything we needed, and the cosy fireplace was a winner. But even better was the view from the patio, well out of the wind and private. Had lovely walks along the beautiful river on the property as well. Can't wait to come back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Arundel Studios
Good evening Zander. So lovely to read your review. We are happy you enjoyed your winter stay and of course, you're very welcome to be back at Arundel. Stay well, Marjon and Roel

Lynette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great stay. We had a lovely stay at Arundel Studios. The environment was every bit as pleasant as was promised in the pics. Items I would have liked to see: a chopping board and a hair dryer. Also, the gravel road is not graded all the way to the property, if only for a short stretch right towards the end. Still doable in a sedan, but current information a little misleading.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zhoane W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Amazing! Die view was stunning, peaceful en mens bewonder die natuur vreeslik, die rustigheid en gerieflikheid was tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome stay. I can highly recommend Arundel Studios. Breathtaking views and everything was just perfect. We will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Arundel Studios
Very glad to hear this, Allison. We will be happy to have you back! Marjon

Simone T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beautiful! It was such a beautiful place to stay, the view was unmatched. Everything was so beautiful and modern. I would recommend this place to anyone, and I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sielsverkwikkend. Ons het heerlik gebly. Die plekkie is baie goed beplan en pragtig ingerig. Dis ook baie privaat met 'n lieflike uitsig. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam toe daar onverwags 'n kragonderbreking was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 682

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethel-landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKwsypnkYzG0T4Js7jWmXldOymKE7HnNxbwdBz2pdIJcni6Wm0x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 187 5 1 5 Bethel Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.543417025748 28.447559743004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang