Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ascot Gardens Self-Catering

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Sue S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

We stayed in Fountain View, a quaint and serene garden unit. Close to local stores, eateries and access to roads leading to places of interest. Well located and maintained. A convenient touch would be a cordless electric kettle and a gas kettle for heating hot water during power outages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Barry
Ascot Gardens Self-Catering
Thank you for the review and for the suggestion for a kettle to be provided that is suitable for heating water on the butane gas plate provided .

Uys F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

We enjoyed our stay for 3 days. The area is quiet and our room was spacious and comfortable. Very good value for the money. Although it is a self-catering establishment, we would have appreciated a tray with a basic coffee/tea selection upon arrival, especially after a long trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Ascot Gardens Self-Catering
Thank you for your review, I am pleased you enjoyed your stay. Barry

Lourens W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Uitstekend Lllllllleeeeekkeerrr

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2020

Baie lekker ruim en rustige eenheid. Ons het die verblyf baie geniet. Die klein stoepie met uitsig oor tuin was baie spesiaal. Die eienaar was vriendelik en baie tegemoetkomend. Ongelukkig net baie muskiete die tyd van die jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

René J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jul 2019

Vuil en stowwerig. Kombuis en eetgerei was vuil en olierig. Kaste kan uitvee word. Huis benodig algemene herstelwerk.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Ascot Gardens word sterk aanbeveel. Ek het al voorheen hier oorgebly en sal dit weer in die toekoms doen. Die plek is goed toegerus, skoon en word goed onderhou. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die tuine is baie mooi en die parkering is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2018

Baie lekker gebly. Sal weer hier kom bly. Baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Barry
Ascot Gardens Self-Catering
Beste Marius, Baie dankie vir die lekker resensie. Gaan goed, Barry

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Nov 2018

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Barry
Ascot Gardens Self-Catering
Strict water restrictions from the council have been eased as from 1 December 2018 and guests are no longer asked to assist with using less water and no longer have to flush the toilets with buckets.

Annamarie R
Kort verblyf
4.2
Jun 2017

Gerieflik en goed geleë. Ek en my dogter het die gastehuis se ligging baie geniet, en dit is baie volledig toegerus. Ons kan die gastehuis regtig aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Ascot Gardens Self-Catering
Baie dankie, dis my plesier. Groete, Barry

Laetitia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2017

Baie lekker. Die verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Barry
Ascot Gardens Self-Catering
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Groete, Barry

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenlaan 8, Bergvliet, Constantiavallei, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjQxNjVjLTQ3NzAtNGE1OS05MjY1LTZhOTdiMmU5Zjk2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 8 Eksteen Avenue Bergvliet 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.044123107552 18.458452084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang