Ascot Gardens Self-Catering
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Mountain Suite: Eerste verdieping
- Selfsorg
- Fountain Suite
- Selfsorg
- African Tweeslaapkamerhuis
- Selfsorg
Huisreëls
Gasstowe is in die Fountain en Mountain Suite beskikbaar.
Rook is verbode in die suites. Gaste kan buite op die stoep rook.
Geen geraas word voor 08:00 of ná 20:00 toegelaat nie.
Slegs die hoeveelheid gaste wat bespreek en bevestig het, sal toegelaat word om die eiendom te beset.
Vrywaring van Aanspreeklikheid: Ascot Gardens, sy personeel, of agente kan nie verantwoordelik gehou word vir enige persoonlike besering, bagasie, verlies of skade van enige aard wat deur die inwoners op hul eiendom opgedoen mag word, gedurende die tydperk van jou verblyf by Ascot Gardens, nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eksteenlaan 8, Bergvliet, Constantiavallei, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang