Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ascot Place

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Ascot Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ryno K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno K

The room was immaculate and very comfortable. Also enjoyed the delicious breakfast.

The room was immaculate and very comfortable. Also enjoyed the delicious breakfast each morning and loved the convenient location close to major attractions.

Belinda B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Absolutely amazing.

What a gem. We felt at home away from home. Hosts are very friendly.

Christof S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christof S

Friendly, clean, comfortable.

Ek was vriendelik gegroet. Die tuin is goed versorg en die akkommodasie is skoon, netjies en privaat.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Adele R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R

Ek was 100% tevrede met als. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Die gastehuis is in 'n baie rustige omgewing geleë, baie naby aan Netcare Greenacres Hospitaal en ook restaurante en winkels. Kamer was baie netjies en skoon. Baie dankie aan Megan vir haar gasvryheid.

Lynn M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M

Excellent accommodation and service.

The Accommodation is in an excellent location situated close to Greenacres Hospital. The rooms were very well appointed, security was good and parking was off street. The hosts were extremely friendly and I would definitely stay there again.

Ascot Place se terugvoer

Thank you so much Lynn. Everything of the best for you and your daughter. Have a lovely and blessed Christmas. Kind regards, Megan

Ascot Place
Graeme A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme A

Certainly recommendable.

We were there one night.

Marinda D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D

Uitstekend, hoewel die gasvrou se man in die hospitaal was vir 'n groot operasie, was sy heeltyd en altyd beskikbaar en tot diens. Eenheid was kraakvars en puik. Sal beslis Ascot aanbeveel.

Waarde vir geld, veilig, stil en rustig, alles wat nodig is in eenheid met puik puik diens.

Sonja R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R

Lovely hosts, great location, near schools and shopping centre and clean surroundings.

A great venue with awesome hospitality.

Tanya D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Skoon, vriendelik, netjies.

Dis het al die geriewe wat benodig word vir 'n besigheidsreis. Baie dankie aan Ascot.

Lucky Mfana M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucky Mfana M

Very good.

The hosting was great.

Chereze M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chereze M

Highly recommended.

The stay was good. The owners and staff were very friendly. The place was neat and tidy with all essentials available. I would definitely recommend the place.

Peter B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Very comfortable and clean.

Excellent location for our needs. The hosts were very friendly and helpful. Will definitely stay there again and recommend to others. However it must be noted that should you need to use the braai and bar facilities you need to warn the host ahead of time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflik en skoon.

Uitstekende ligging vir ons behoeftes. Die gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oornag en vir ander aanbeveel. Daar moet egter gelet word dat jy die gasheer vroegtydig moet waarsku as jy die braaigeriewe en kroegfasiliteite wil gebruik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rholene S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rholene S

Gemaklik.

Ek was baie vriendelik verwelkom en het 'n heerlike nag se rug gehad in 'n baie mooi en skoon kamer en badkamer. As ek weer in PE moet oornag sal ek beslis terug gaan na Ascot Place.

Rob B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rob B

Great location and lovely hosts.

Andre and Megan are friendly and attentive hosts and Andre cooks up a mean breakfast! Ascot Place is very well located for Greenacres Hospital, other medical facilities and a large shopping mall.

Elmarie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V

Aangenaam.

Ascot Place is baie sentraal en naby aan GreenAcres hospitaal geleë. Veilige parkering. Heerlik geslaap. Gasheer en -vrou baie aangenaam.

John B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Wonderlik.

Ascot Place is waarde vir geld.

Piet C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet C

Die gasheer en gasvrou was onbeskryflik goed, die beste wat ek al teëgekom het.

Behulpsaamheid, gasvryheid te same met skoon en netjiese geriewe kan aan die B&B toegeskryf word. In my geval dra mediese kouse wat ek elke oggend moet aantrek, maar ek benodig hulp om dit te doen. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om my behulpsaam te wees, ek kan haar nie genoeg bedank nie.

Ascot Place se terugvoer

Dear Joan,

Thank you for your lovely rating. It was no problem at all to help you in the morning.

Kind Regards,
Megan

Ascot Place
Ingrid C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid C

Lovely place to stay close to Greenacres Hospital.

Lovely, clean rooms with very friendly owner.

Judith S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith S

Excellent friendly service.

Highly recommended and perfect location for proximity to Greenacres Hospital.

Marisa B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B

A home away from home!

Such hospitality!

Marileen L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileen L

Dit was baie mooi asook veilig. Meg en Arno het soveel moeite gedoen.

Ek sal verseker weer daar gaan bly. Alles was 100%. Die kamer is so gerieflik soos 'n woonstel. Die ontbyt was baie lekker en hul aandag aan klein detail. Baie veilig.

Vanaf
Vanaf R825
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ascot-weg 12, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6e5cf1af242abe09ba98c4d4680f959d350968e61d076a2cd5cedc727d07721a636a5b37203e284d9cbee14d8ff2f71b336?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 12 Ascot Road Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95471110996 25.586946308613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang