Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashbourne Boutique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wendy S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Clean, neat, outstanding. Everything about Ashbourne Boutique Guesthouse was fantastic. The host is an excellent host and together with Courtney, they make a fantastic team. I highly recommend Ashbourne.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Stunning! Dit voel of jy in 'n vyfster hotel bly. Pragtige dekor. Puik diens. Binne loop afstand van alles af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie mooi gastehuis. Die personeel was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Teetyd-eetgoed was baie lekker, dankie. Ontbyt was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Smaakvol, ruim, tuiste vir 'n reisiger. Ons het heerlik gebly. Stapafstand van die sake sentrum en restaurante. Fantastiese ontbyt. Eetgoed die hele dag! Nespresso-koffie na hartelus. Smaakvol gemeubileerd. Uitstekende WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Was baie netjie en skoon. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Sentraal geleë. Ons het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vivien D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2023

4* waardig. Baie lekker en skoon plekkie. Baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jayne J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Very enjoyable. Perfectly situated in a quiet street, within walking distance of restaurants and Wine Tram terminal. Courtney was the perfect host. Checking in early was accommodated. Beautifully decorated lounge and eating area with a 5 star breakfast. The only slight negative for us was that there is no secure parking. Only off street, with limited parking bays. Will definitely be back in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christo P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Fantastic stay. We received a discount which made it even better. We celebrated our anniversary and were surprised with a bottle of fantastic white wine compliments of the guest house - wonderful touch. We stayed in room 6 which has a fantastic view. Excellent location - we walked to the town centre - 5 minutes. No load shedding is a bonus and the breakfast was 5 star. All staff was very friendly and accommodating. We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Vriendelike ontvangs en mooi, ruim en skoon kamer met al die geriewe. Die ondervloerse verhitting was 'n wenner gegewe die koue weer. Heerlike onbyt die volgende oggend en sal beslis weer by hulle wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Diana M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Lovely home, luxurious rooms and delish breakfast! Super central and a really pleasant stay. Loved the attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 183
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 183
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 47, , 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b9378561ec8c45545e3395d6854f34c829ca0460a4df07da2f1b9b8c527a6643e5a56b88b90b73074bbca43570cfff9d86e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 183 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 47 Huguenot Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.9056745 19.1166046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang