Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashley On Beach 1101 Luxury Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 46, Welgelegen 1101, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Ashley On Beach 1101 Luxury Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping wat in 'n veilige kompleks in Strand geleë is. Die woonstel bied 'n 180-grade see-uitsig, wat op 'n helder dag uitkyk oor Valsbaai se kus tot by Tafelberg.

Die woonstel is op die 11de verdieping geleë en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n lieflike sitarea wat oor die see uitkyk. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser en 'n koffiemasjien. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Etes kan by die 6-sitplek-etenstafel in die leefarea geniet word. Die TV beskik oor Premium DStv-kanale, gratis WiFi en die Netflix-toepassing is beskikbaar. Bring asseblief jou eie aanmeldbesonderhede vir Netflix saam. WIFI is toeganklik tydens beurtkrag. Hierdie woonstel het 'n omskakelaar vir ononderbroke TV tydens beurtkrag.

Boonop bevat die woonstel perkallinne, wit handdoeke wat nie vassteek nie, strandhanddoeke, verwarmer, waaier, ekstra komberse, koffiesuier, melk en beskuit.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike waskamer op die tweede verdieping, die gedeelde braaigeriewe en die tennisbaan in die kompleks ook. Veilige parkeerplek met 24-uur CCTV-kameras is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Ashley On Beach 1101 Luxury Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Donata Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 119

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach-weg 46, Welgelegen 1101, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ashley On Beach 1101 Luxury Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 46, Welgelegen 1101, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2853732d203d8fe8b88d2f3b114396582be81f342d16af51c4636f7462671f94b1eae7602c1a702a3842e4d47dacf15b149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 5 mense 5 5 1 5 46 Beach Road, Welgelegen 1101 Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.1211792 18.8312045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang