Ashley on Beach Family Apartment 408
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 46, Eenheid 408, Welgelegen Apartment, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ashley on Beach Family Apartment 408 is ‘n selfsorgwoonstel wat na die see front in ‘n veilige kompleks in Kusweg in die Strand.
Dié woonstel is oorkant die straat van die see geleë en naby restaurante, winkels en ‘n openbare swembad. Die woonstel bied 'n uitstekende uitsig oor die see en op Tafelberg, en is ideaal vir 'n gesinsvakansie of vir sakereisigers.
Gaste kan vir 'n 9 km-wandeling langs die strand gaan en 'n roomys kry. Die woonstel is 34 km van Kaapstad Internasionale Lughawe, 22 km vanaf Stellenbosch en naby Somerset-West Mall en Strand se gholfklub.
Dié woonstel is op die vierde verdieping en beskik oor 2 kamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ‘n stort, wasbak en toilet. Bad- en strandhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, koffiemasjien en skottelgoedwasser.
Die woonstel is elegant versier en het wit linne, wit handdoeke, strandhanddoeke, ’n verwarmer, ’n waaier, ekstra komberse, ’n dompelkoffiepot, melk en beskuit.
Die oopplan-leefarea het ‘n etenstafel vir 4 en die sitarea het ‘n TV met DStv Premium en die Netflix app waarvoor gaste hul eie intekenbesonderhede kan gebruik. Gaste kan die see en Tafelberg deur die vensters aanskou. WiFi is tydens beurtkrag beskikbaar. Die verblyf het 'n omsetter vir die TV in die geval van beurtkrag.
Die kompleks bied wasgoedgeriewe wat met munte werk, en daar is gemeenskaplike braaigeriewe, ‘n tennisbaan en veilige parkeerplek met geslote-kringtelevisie.
Gaste kan op die strand gaan stap en die koffiewinkels of 'n roomys geniet. Die woonstel is 34 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 22 km vanaf Stellenbosch en 'n kort entjie se ry vanaf Somerset-Wes Mall en die gholfklub.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 121
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kusweg 46, Eenheid 408, Welgelegen Apartment, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Ashley on Beach Family Apartment 408 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 46, Eenheid 408, Welgelegen Apartment, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang