Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashley on Beach Family Apartment 408

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Eenheid 408, Welgelegen Apartment, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ashley on Beach Family Apartment 408 is 'n selfsorgwoonstel wat na die see front in 'n veilige kompleks in Beachweg, Strand geleë.

Die woonstel is oorkant die strand geleë, naby gewilde restaurante, supermarkte en 'n openbare swembadarea. Dié woonstel bied skouspelagtige uitsigte oor see en Tafelberg en is ideaal vir 'n gesinsvakansie en sakereisigers.

Gaste kan 'n strandstap van 9 km gaan stap, gevolg deur Strand se bekende sagte roomyshorinkies. Die woonstel is 34 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 22 km vanaf Stellenbosch, naby Somerset-Wes Winkelsentrum en die Stand Gholfklub.

Hierdie volledig gemeubileerde woonstel op die vierde verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Bad- en strandhanddoeke word voorsien. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser.

Hierdie woonstel is met elegansie gestileer en is volledig toegerus met al jou geriewe, naamlik perkallinne, wit handdoeke, strandhanddoeke, verwarmer, waaier, ekstra komberse, koffiesuier, melk en beskuit,

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitkamer. Die TV beskik oor DStv-kanale Premium, en gratis WiFi is beskikbaar. Netflix-toepassing is beskikbaar met u eie aanmeldbesonderhede. Lieflike see- en Tafelberg-uitsigte kan van die vensters af bewonder word. Wi-Fi is toeganklik tydens beurtkrag. Hierdie woonstel het 'n omskakelaar vir die TV in geval van beurtkrag.

Die kompleks bied ook 'n wasgoedgerief wat met muntstukke werk, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n tennisbaan en veilige parkeerplek met kringtelevisiekameras.

Gaste kan op die strand gaan stap en die koffiewinkels of 'n roomys geniet. Die woonstel is 34 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 22 km vanaf Stellenbosch en 'n kort entjie se ry vanaf Somerset West Mall en die gholfklub.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Zoé S
5.0
Beautiful sea views and well situated. Lovely view and apartment, manager was very nice and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Liezl B
Saam met vriende
5.0
Rustig en ontspanend! Ashley on Beach is 'n netjiese en goed toegeruste woonstel.
Aug 2024
Liezl B
Saam met vriende
5.0
Rustig. Ashley 408 is 'n baie netjiese en lekker woonstel met al die noodsaaklikhede. Die diens is ongelooflik.
Sep 2023
Hantro B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay. Friendly staff and very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Alfred C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie goeie toegeruste eenheid met veilige parkering en n uitstekende see-uitsig. Goeie beplanning vir optel en teruggee van sleutel...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Donata Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 119

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kusweg 46, Eenheid 408, Welgelegen Apartment, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ashley on Beach Family Apartment 408 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Eenheid 408, Welgelegen Apartment, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d199a1ef205c91398b46a238567de4165d609eee67d7e39de449048b0167b8c685cc6cce1c52f2b5acd8698246bedfd6b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 46 Beach Road Unit 408, Welgelegen Apartment 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1210925 18.8310777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang