Assendelft Lodge & Bush Camp
Beskrywing
Hierdie kamp beskik oor 5 chalets wat 15 m uit mekaar is. Hierdie chalets is ideaal vir groepe wat met karavane reis. Elke chalet het 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n gaskookplaat en sonkragproppe. Daar is privaat braaigeriewe, 'n lapa en 'n swemdam.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra geriewe by die Boskamp is:
'n Goed toegeruste kombuis met 'n dubbelgasstoof, yskas, kookware, eetgerei, breekware en glasware.
'n Onderdaklapa met 'n binne- en buitebraai en meubels.
'n Ablusieblok vir kampeerders wat uit 2 eenhede, elk met 'n stort, toilet en wasbak bestaan.
Dit is onaghanklik van die kragnetwerk en het sonkragbeligting en 'n kombuisyskas.
Gaste moet self die water met behulp van vuur verhit.
Die kombuis en lapa-geriewe is vir gaste wat vir meer as een nag oorbly beskikbaar.
Algemene inligting vir al die verblyfgeriewe:
Die vroegste inkloktyd is 14:00 en die laaste uitkloktyd is 10:00. Ander tydreëlings kan met vooraf toestemming gereël word.
Troeteldiere word toegelaat, maar reëlings moet vooraf getref word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is vir 2 gaste geskik en het 'n koningingrootte-bed, 'n yskassie en 'n tafel. 'n Selfhelp-ontbyt van granola, jogurt, vrugtesap, tee, koffie en melk word voorsien. Lugversorging, 'n stort, wasbak en 'n toilet is beskikbaar. Toegang tot die kamer is vanaf die privaat stoep.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra geriewe by die Boskamp is:
'n Goed toegeruste kombuis met 'n dubbelgasstoof, yskas, kookware, eetgerei, breekware en glasware.
'n Onderdaklapa met 'n binne- en buitebraai en meubels.
'n Ablusieblok vir kampeerders wat uit 2 eenhede, elk met 'n stort, toilet en wasbak bestaan.
Dit is onaghanklik van die kragnetwerk en het sonkragbeligting en 'n kombuisyskas.
Gaste moet self die water met behulp van vuur verhit.
Die kombuis en lapa-geriewe is vir gaste wat vir meer as een nag oorbly beskikbaar.
Algemene inligting vir al die verblyfgeriewe:
Die vroegste inkloktyd is 14:00 en die laaste uitkloktyd is 10:00. Ander tydreëlings kan met vooraf toestemming gereël word.
Troeteldiere word toegelaat, maar reëlings moet vooraf getref word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is vir 2 gaste geskik en het 2 enkelbeddens, 'n yskassie en 'n tafel. 'n Selfhelp-ontbyt van granola, jogurt, vrugtesap, tee, koffie en melk word voorsien. Lugversorging, 'n stort, wasbak en 'n toilet is beskikbaar. Toegang tot die kamer is vanaf die privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra geriewe by die Boskamp is:
'n Goed toegeruste kombuis met 'n dubbelgasstoof, yskas, kookware, eetgerei, breekware en glasware.
'n Onderdaklapa met 'n binne- en buitebraai en meubels.
'n Ablusieblok vir kampeerders wat uit 2 eenhede, elk met 'n stort, toilet en wasbak bestaan.
Dit is onaghanklik van die kragnetwerk en het sonkragbeligting en 'n kombuisyskas.
Gaste moet self die water met behulp van vuur verhit.
Die kombuis en lapa-geriewe is vir gaste wat vir meer as een nag oorbly beskikbaar.
Algemene inligting vir al die verblyfgeriewe:
Die vroegste inkloktyd is 14:00 en die laaste uitkloktyd is 10:00. Ander tydreëlings kan met vooraf toestemming gereël word.
Troeteldiere word toegelaat, maar reëlings moet vooraf getref word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is vir 2 volwassenes met óf 1 óf 2 klein kinders, óf 1 groter kind geskik. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n leefarea met lugversorging en 'n enkelbed, sitplek en 'n kombuisie. 'n Selfhelp-ontbyt van granola, jogurt, vrugtesap, tee, koffie en melk word voorsien. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. 'n Omheinde erf vir troeteldiere is langs die kothuis geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra geriewe by die Boskamp is:
'n Goed toegeruste kombuis met 'n dubbelgasstoof, yskas, kookware, eetgerei, breekware en glasware.
'n Onderdaklapa met 'n binne- en buitebraai en meubels.
'n Ablusieblok vir kampeerders wat uit 2 eenhede, elk met 'n stort, toilet en wasbak bestaan.
Dit is onaghanklik van die kragnetwerk en het sonkragbeligting en 'n kombuisyskas.
Gaste moet self die water met behulp van vuur verhit.
Die kombuis en lapa-geriewe is vir gaste wat vir meer as een nag oorbly beskikbaar.
Algemene inligting vir al die verblyfgeriewe:
Die vroegste inkloktyd is 14:00 en die laaste uitkloktyd is 10:00. Ander tydreëlings kan met vooraf toestemming gereël word.
Troeteldiere word toegelaat, maar reëlings moet vooraf getref word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goeiemoed Plaas Nommer 90, Prins Albertweg, 6931, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang