Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Assendelft Lodge & Bush Camp

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tobias V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Will stay again! Loved it. Great stay, loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Assendelft Lodge & Bush Camp
Thank you very much, Tobias. We look forward to welcoming you here again.

Abraham V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Very nice. A pleasant experience and a quiet place to stay. Very near to the N1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Assendelft Lodge & Bush Camp
Hi Abraham, we're happy that you were satisfied with your stay at our guesthouse. Thank you for the nice review you gave us. Hope to see you again.

Jeme P
1 nag
5.0
Mei 2023

Wonderlike gashere en pragtige landskap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Assendelft Lodge & Bush Camp
Hi Jemé, Baie dankie vir jou goeie resensie van jou tyd by ons in die Boskamp. Ons het groot waardering daarvoor. Mooi bly, lekker werk en kom kuier gerus weer wanneer die tyd reg is. Vriendelike groete Piet

Fouché J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Absolute rustigheid. Die plek is 'n juweel, die boskamp is weg van enige steurnisse of lawaai en is absoluut skoon en netjies. Sal vir seker weer gaan. Die vriendelike ontvangs deur die eienaar dra by tot die unieke ervaring van ruimte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ruth
Assendelft Lodge & Bush Camp
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit, en sien uit na die volgende besoek. Groete. Piet en Ruth

Charl R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Asemrowend. Egte karoo-ervaring. Ons het by die boskamp oornag. Basies maar baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Assendelft Lodge & Bush Camp
Thank you so much for your lovely review and positive feedback. We are glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again soon.

Rene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Peaceful stop over. Stop over between JHB and CT. Peaceful Karoo stay. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Assendelft Lodge & Bush Camp
Thank you so much for the awesome review.

Hantie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Dit was aangenaam. Diens is puik. Mooi, netjies, skoon, en alles wat ons nodig gehad het. Veilig. Net langs N1. Die eienaars voel sommer soos familie en ons sal regtig weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Assendelft Lodge & Bush Camp
Dankie vir die mooi woorde, dit word gewaardeer.

Allison B
1 nag
5.0
Des 2021

A lovely overnight spot. We were warmly welcomed and had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Ongelooflike Karoo-ervaring. Netjiese, skoon kamers. Ons is verwelkom en ons verblyf oor drie aande was net een groot ervaring. Die diens is uiters professioneel. Lieflike Karoo-aande om die kampvuur. Ook nie te ver van Prince Albert vir 'n uitstappie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Goeie keuse. Baie welkom gevoel. Uitstekende gasheer en gasvrou. Sal graag weer daar oornag

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Assendelft Lodge & Bush Camp
Baie dankie Marieta! Ons waardeer jou terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goeiemoed Plaas Nommer 90, Prins Albertweg, 6931, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9d17f84197bdc13ac35473bdc35555454fab252abd7442a8292d9ed76ebb30ae2dfc48151ce335dd7f99c80eea2ebb657a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Goeiemoed Farm No. 90 Prince Albert Road 6931 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.994698928333 21.682698726654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang