Assendelft Lodge & Bush Camp
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ruth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Tobias V - Mrt 2024
Algehele gradering
Will stay again! Loved it.
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Thank you very much, Tobias. We look forward to welcoming you here again.
Abraham V - Des 2023
Algehele gradering
Very nice.
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Hi Abraham, we're happy that you were satisfied with your stay at our guesthouse. Thank you for the nice review you gave us. Hope to see you again.
Jeme P - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike gashere en pragtige landskap.
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Hi Jemé,
Baie dankie vir jou goeie resensie van jou tyd by ons in die Boskamp. Ons het groot waardering daarvoor.
Mooi bly, lekker werk en kom kuier gerus weer wanneer die tyd reg is.
Vriendelike groete
Piet
Fouché J - Mei 2023
Algehele gradering
Absolute rustigheid.
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit, en sien uit na die volgende besoek. Groete. Piet en Ruth
Charl R - Des 2022
Algehele gradering
Asemrowend. Egte karoo-ervaring.
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Thank you so much for your lovely review and positive feedback. We are glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again soon.
Rene V - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful stop over.
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Thank you so much for the awesome review.
Hantie F - Des 2021
Algehele gradering
Dit was aangenaam. Diens is puik. Mooi, netjies, skoon, en alles wat ons nodig gehad het. Veilig. Net langs N1.
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, dit word gewaardeer.
Allison B - Des 2021
Algehele gradering
A lovely overnight spot.
Lenette V - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike Karoo-ervaring.
Marieta M - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie keuse.
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Marieta!
Ons waardeer jou terugvoer.
Brian H - Sep 2021
Algehele gradering
Convenient for overnight stop.
Francois R - Jan 2020
Algehele gradering
Die stilte praat met jou.
Rika M - Feb 2020
Algehele gradering
Reis vanaf die Kaap.
Retha V - Apr 2019
Algehele gradering
Soos 'n oase in 'n woestyn.
Lees meerDolf G - Des 2018
Algehele gradering
Great location and stunning hosts.
Colyn D - Des 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies en lekker.
Andre En Riana V - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Hi Riana,
Thank you for your lovely review.
We enjoyed meeting you and your husband with good conversation and we hope your next stay with us will be for a couple of days.
Regards,
Andre & Stephanie
Anton H - Aug 2017
Algehele gradering
Dit is die tweede keer wat ons hier bly, soos die eerste keer was dit baie lekker.
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Hi Anton,
Thank you for your review. We are glad to have had you stay with us again. We truly enjoyed meeting you and your beautiful family.
We look forward to your next stay with us in the near future.
Regards,
Andre and Stephanie.
Andre M - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goed geleë en maklik om te vind.
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Hi Andre,
Thank you for your review, we are glad you enjoyed your stay with us and we hope to see you again soon.
Regards,
Andre and Stephanie
Ludi V - Jun 2016
Algehele gradering
Lekker stil karoo plaas omgewing.
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Hi Ludi
Thank you for review, we really enjoyed spending the time with your two lovely girls.
We hope to see you soon!
Kind Regards
Stephanie Knoop
Coenraad S - Jan 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam, netjies en skoon.
Theunis O - Aug 2016
Algehele gradering
Geriewe netjies en diens puik.
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Hi Theuns
Thank you for your review! We really enjoyed our talks watching the evening sun and the fire talks!
We hope to see you soon again!
Kind Regards,
Andre & Stephanie Knoop
John-william D - Des 2015
Algehele gradering
Skoon, netjiese kamparea in die Karoo. Pragtig.
Gail H - Des 2015
Algehele gradering
A great Karoo farm experience.
Leon K - Des 2015
Algehele gradering
Dit was 'n besonders lekker oorslaap op pad Kaap toe en sal dit beslis aanbeveel.
Peter L - Des 2015
Algehele gradering
Quiet and relaxing and perfectly positioned between destinations.
Sanet V - Aug 2015
Algehele gradering
Beste waarde vir geld, ongelooflike mooi kamers, die ideale ontspanningsplek.
James P - Jan 2015
Algehele gradering
Van die beste plekke waarby ek nog geslaap het op die N1 tussen Kaapstad en Johannesburg.
Minette F - Des 2015
Algehele gradering
Assendelft is 'n rustige, ontspannende omgewing onder die Karoo-sterre.
Assendelft Lodge & Bush Camp se terugvoer
Thank you very much for your review, we hope to see you again soon!
Steve F - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en vriendelike ondersteunende personeel.
Cornelia S - Des 2014
Algehele gradering
Dit was soos 'n oase in die woestyn!
Ronel L - Des 2014
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Henning P - Apr 2014
Algehele gradering
Baie tevrede. Vriendelik ontvang. Omgewing baie geniet.
Villeen S - Mrt 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly! Pragtig, stylvol en skoon. Gerieflik naby die N1 sonder om die verkeer te hoor.
Kean P - Des 2014
Algehele gradering
Baie geniet!
Pierre D - Des 2013
Algehele gradering
'n Aangename, vriendelike gasheer en gasvrou.
Bertie B - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker Karoo-oornag!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goeiemoed Plaas Nommer 90, Prins Albertweg, 6931, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang