Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Jeremy T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxing, friendly, close to the venues. Very nice, friendly, close to all the venues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thurlow P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Family really enjoyed the stay. Very friendly and accommodating host. Place very neat and clean. Also, very safe area. Would go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jimmy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing. Die atmosfeer is amazing en die winkels is loopafstand. Alles in een, die gasheer is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Preshotham N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Loved it. It was awesome, great hospitality and friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reg B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker bly plek. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekkerste lekker. Ons het baie lekker gebly en die gasvrou was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Persoonlike ontvangs deur gasvrou laat jou tuis voel. Ligging doeltreffend. Verblyf was lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies, veilige stil area. Naby winkelsentrum. Ons het baie lekker gebly daar. Plek is baie netjies, die gasvrou was baie vriendelik en het lekker gesels. Dankie vir jul gasvryheid en vriendelike ontvangs. Sal definitief weer daar gaan bly. Daar is ook 'n awesome oulike winkelsentrum net oorkant die blyplek, lekker eetplekke ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie gerieflik. Baie netjies, goed toegerus en uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jimmy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing. Dit was a good night and lots of fun sleeping with a coffee and some toast. That night, showered and lots of sleeping the whole night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leigh-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterlaan 5, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a16fcfd6732874389ae8ccb9e978905b8a9a988de77a2df28598a523814aad53c5c253360b67eeac162a0d52c0374eec55e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 5 Aster Avenue Sunridge Park 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952696580934 25.526258462566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang