Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterlaan 5, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering is in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby ’n verskeidenheid winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eenhede sluit 5 @ Aster en 5 @ Aster 1-slaapkamereenheid in. 5 @ Aster het slaapplek vir 4 gaste op 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Ander geriewe sluit 'n kombuis met verhit- en eetgeriewe, ’n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi in.

5 @ Aster 1-slaapkamereenheid het weer slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuis met verhit-en-eetgeriewe en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.

Daar is lieflike braaigeriewe, asook ’n swembad waarin gaste kan afkoel na ’n dag se verkenning.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Melanie V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons was hartlik ontvang en het tuis gevoel. Alles was skoon en netjies. Dit was ongelooflik!
Des 2024
Cathy P
Gesin met klein kinders
5.0
Clean, comfortable and accommodating. Safe, clean and the most friendly and helpful hosts. Would recommend to anyone. Will not be my la...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jeremy T
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, friendly, close to the venues. Very nice, friendly, close to all the venues.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Thurlow P
Gesin met tieners
5.0
Family really enjoyed the stay. Very friendly and accommodating host. Place very neat and clean. Also, very safe area. Would go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Jimmy P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Die atmosfeer is amazing en die winkels is loopafstand. Alles in een, die gasheer is uitstekend.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leigh-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Asterlaan 5, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterlaan 5, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a16fcfd6732874389ae8ccb9e978905b8a9a988de77a2df28598a523814aad53c5c253360b67eeac162a0d52c0374eec55e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 5 Aster Avenue Sunridge Park 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952696580934 25.526258462566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang