Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt

Gastehuis
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
Sakpaskamer nie en suite nie
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die sakpaskamer beskik oor 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens per kamer. Die kamers is nie en suite nie, maar het toegang tot 'n privaat badkamer oorkant die gang. Die kamer het lugversorging, 'n TV met OVHD en 'n lessenaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Troeteldiervriendelik, maar reël asb. vooraf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
En Suite-Kamer met Privaat Ingang
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die en suite-kamer met 'n privaat ingang het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv, en 'n lessenaar. Hierdie kamers het 'n privaat ingang vanaf die parkeer- en die tuinarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Troeteldiervriendelik, maar reël asb. vooraf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
En Suite-Kamer met 2 Enkelbeddens en Privaat Ingang
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie en suite-kamer met 'n privaat ingang het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is ingerig met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en 'n lessenaar. Hierdie kamer het 'n privaat ingang vanaf die parkeer- en die tuinarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Troeteldiervriendelik, maar reël asb. vooraf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
En suite-Gesinskamer met 'n Privaat Ingang
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die en suite-gesinskamer met 'n privaat ingang het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n bababed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer is ingerig met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv, 'n lessenaar en 'n kombuisie. Hierdie kamer het 'n privaat ingang vanaf die parkeer- en die tuinarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Troeteldiervriendelik, maar reël asb. vooraf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonopstraat 1280, Kenhardt, 8900, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NDllMTcxLTE4ZmYtNDFiOS1hOWQ5LTcyZTBiZThkNjQyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 1280 Sonop str Kenhardt 8900 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.347550773222 21.159273684025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang