At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lindah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Erik V - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Oase in die Boesmanland.
Charlton J - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesomeness.
Johann H - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Chris T - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker oornagplek met veilige parkering.
Shaun K - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Shaun K - Jun 2024
Algehele gradering
Quick overnight stop.
Frederick T - Mei 2024
Algehele gradering
OK.
Catherine W - Aug 2024
Algehele gradering
Eenvoudig maar netjiese verblyf.
Charles P - Sep 2024
Algehele gradering
A clean, well equipped self-catering room with a private entrance.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Zilian E - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was ok.
Liesl L - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike personeel en baie mooi plek!
Dolores R - Nov 2021
Algehele gradering
Friendly reception, very sarisfied with our stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike ontvangs, baie tevrede met ons verblyf.
Ek het dit al alles gesê, daar is niks meer wat ek kan byvoeg nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Thank you Dolores. Was so nice having you. Will be really nice to see you again in future. Have a blessed Christmas and may 2022 be filled with a lot of joy and laughter and good health.
Ria B - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig, aangenaam, vriendelik en baie netjies.
Elri T - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese kamers, vriendelike ontvangs.
Tolla G - Aug 2021
Algehele gradering
Sal vir oornag aanbeveel.
Wesley G - Apr 2021
Algehele gradering
Comfortable and well-located lodge with a friendly and accommodating host.
Erika D - Des 2021
Algehele gradering
Het welkom gevoel.
Elsje S - Aug 2021
Algehele gradering
Vinnig, maar so lekker!
Janet R - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie ontvangs en rustige verblyf.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Baie dankie Janet.
Ek waardeer elke gas wat by ons oorbly en geniet dit om te sien dat julle lekker gebly het.
Hoop ons sien weer eendag.
Kenhardt is dalk 'n ou vaal dorpie, maar dit is hier wat jou siel rus kry.
Baie dankie ook dat jy melt dat ons sekuriteit baie goed is. Dit is goed om te weet ons gaste voel veilig.
Baie seen vir julle
Lindah
Nelmari D - Sep 2021
Algehele gradering
Net een nag oorgeslaap.
Marthinus Samuel V - Aug 2021
Algehele gradering
Aangename oornagervaring.
Henning V - Feb 2021
Algehele gradering
Aanvaarbaar as jy nie 'n ander keuse het nie
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Hallo Henning
Ek is so jammer dat ons nie aan jul verwagtinge voldoen het nie. Ons plek is 80 jaar oud hierdie jaar. Ons is baie gesteld op die netheid en skoon maak van die kamers veral in die covid tyd ontsmet ons alles moontlik. Ek dink weer vir 'n plek met geen stergradering is ons plek regtig waarde vir geld. Ons sekuriteit is veral baie skerp. Ons heinings is ge-elektrifiseerd, ons sluit ons hekke, daar is CCTV kameras asook 'n sekuriteitsdiens wat ons plek 'n paar keer per nag patroleer.
Ek wil egter vir julle baie dankie se vir die resensie, want elke resensie maak vir ons saak sodat ons net nog beter kan doen.
Seen vir julle
Lindah
Alta V - Aug 2020
Algehele gradering
Wat ‘n aangename ondervinding!
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Baie dankie Alta. Julle is meer as welkom om weer te kom.
Dit was so lekker om julle te leer ken.
Vic B - Mrt 2020
Algehele gradering
Ideale oornagplek tussen die Tankwa Karoo en Kgalagadi.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Baie dankie dat julle gekies het om hier te bly. Ek sien uit na die volgende keer. Onthou die Kgalagadi roep 'n mens altyd terug' Groete, Linda.
Alta C - Jan 2020
Algehele gradering
Gesellige kuier in 'n karaktervolle huis.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Baie dankie Alta. Dit was so lekker om julle twee hier te he. My ou skoolkoshuis le my baie na aan die hart en ek is bly julle kon dit ook geniet en ek het die voorreg gehad om 'n Skrywer van formaat te huisves. Ek geniet jou boeke baie. Baie dankie vir die voorreg om dit eers te lees alvorens ek dit vir die biblioteek skenk soos jy gevra het.
Elke gas is vir my 'n genade van Bo
Mooi dag
Groete
Lindah
Malcolm L - Okt 2020
Algehele gradering
Oornag op pad na Kgalagadi.
Suné P - Jul 2019
Algehele gradering
'n Juweel op die platteland!
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Baie dankie Sune, dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Die Kgalagadi roep 'n mens terug, dus glo ek ons gaan mekaar sommer gou weer sien.
Baie seen en groete
Lindah
Elsabe D - Jul 2019
Algehele gradering
Verrassende oase.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Baie dankie Elsabe, dit was so lekker om julle almal hier te hê. Ons ou dorpie is eintlik nog een van die min veilige plekke is SA, maar omdat ek bewus is van die hoë graad van misdaad in en rondom ons stede het ek besluit om 'n paar veiligheidsmaatreels in plek te kry sodat my gaste rustig kan slaap. Ek het die heining ge-elektrifiseer en CCTV kameras ingesit. Ek het ook 'n nagwag wat nie slaap nie. Ons hoop ons sien julle weer eendag.
Groete
Lindah
Magda F - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf voorsien deur innemende gasvrou.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Baie dankie Magda. Al my wonderlike gaste maak die lewe so die moeite werd. My strewe is dat al my gaste gelukkig moet wees. Ons hoop ons sien weer.
Lindah
Marlyn W - Aug 2019
Algehele gradering
Mooi ou huis, gesellig en skoon.
Leon B - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en gerieflik na 'n lang reis.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Ek moet vir julle dankie sê. Dit was lekker om julle hier te kon hê. Leon, ek het seker vergeet om aan julle te noem dat my heining ge-elektrifiseer is en dat daar oral CCtv kameras op is. Ek het ook 'n nagwag wat nie slaap nie. Nie dat al hierdie dinge regtig nodig is nie, want ons ou dorpie is sekerlik nog een van die min veilige plekke in Suid-Afrika, maar ek het dit gedoen omdat sommige gaste van areas af kom wat nie so veilig is nie en wil graag almal veilig laat voel. Jammer dat ek versuim het om dit te noem. Ons hoop ons sien jou eendag weer.
Agnes M - Nov 2018
Algehele gradering
It met our expectations.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Thank you, Agnes it's always so nice to have families here. Especially if the children enjoy playing with Lexi in the large yard or enjoy playing pool while the grown-ups are having a braai and a glass of wine,
Susan E - Jun 2018
Algehele gradering
Baie billik, vriendelike ontvangs, skoon, en vir die prys, baie goeie waarde.
Lees meerAt De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Dankie Susan, dit was heerlik om jou en Sharon hier te he. Hoop ons sien eendag weer as die Kgalagadi roep.
Carla V - Sep 2018
Algehele gradering
Aangename en rustige nag hier beleef.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Baie dankie Carla. Ek hoop om julle weer eendag hier te ontvang. Julle is kosbare mense.
Rochelle V - Jul 2017
Algehele gradering
Massiewe groot huis, pragtige groen gras.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Baie dankie Rochelle.
Dit is vir my so lekker om te weet julle het jul verbly geniet. Dit is ons strewe om gelukkig gaste te groet tot ons weer sien. Hoop ons sien weer eendag. Onthou altyd dat julle meer as welkom is om te kom koffie drink sou julle hier verby ry.
Baie seën en voorspoed vir julle
Groete
Lindah
Morton H - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Baie dankie dat julle gekies het om hier te oornag. Hoop jy het lekker verder verjaar. Seen en voorspoed wens ek julle toe. Hoop ons sien gou weer. Lindah
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
John V - Sep 2017
Algehele gradering
Painful.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Good day John,
I really feel bad about your bad experience staying at my place. I just want to reply from my side as well.
Firstly, I will never risk anyone to stay next to a dangerous area. Kenhardt is one of the safest towns in SA. I never, ever had any bad experiences with my neighbors. CCTV cameras and a night watch were always there but there are now an electric fence around my place. Not that it is necessary, but only for the peace of mind of my guests, because I realize that city live and country life differs a lot.
The other thing is that the wooden box you talk about is a normal everyday base for a bed. The mattress is a Cloud Nine, and breakfast is never included in any of my quotes.
I really think that R 275.00 is not a bad price. If you deduct the R 120.00 for 2 breakfasts' the room rate will be R 215.00 per person. A bit low to make a living out of it.
Lindah
Karin S - Jan 2016
Algehele gradering
Lieflik en rustig.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Baie dankie Karin, ek waardeer regtig jou mooi boodskap. Dit is waarderings soos hierdie wat ons werk die moeite werd maak.
Baie seen en voorspoed vir julle,
Lindah en personeel
Francoise J - Sep 2016
Algehele gradering
Baie interessante huis. Netjies. Graderings bo is beskrywend. Vriendelike gasvrou.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Baie dankie Francois. Dit is so lekker om te hoor julle het lekker gebly en het gehou van ons plek. Hoop ons sien mekaar weer.
Baie seen en voorspoed vir julle
Lindah
Venessa D - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige kamers met 'n privaat badkamer en 'n heerlike buite stoep.
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt se terugvoer
Ek is so bevoorreg om altyd model gaste soos julle hier te ontvang. Baie dankie vir die mooi wyse van waardering.
Mooi en gelukkige kersfees saam met jul familie en vriende en mag julle in 2017 "abundantly ge-bless" wees.
Groete,
Lindah
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonopstraat 1280, Kenhardt, 8900, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang