Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Marli V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Dit was 'n wonderlike oornag-tuiste. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

'n Oase in die Boesmanland. Ons verblyf in At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt was 'n baie aangename ervaring. Die kamers is ruim, stylvol en heerlik koel. Ons kan hierdie gasteverblyf baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlton J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Awesomeness. I visited the place before. It's awesome. Personal touch by the owner is more than exceptional. Nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Lekker gebly. Alles wat nodig was en baie vriendelike en gasvrye diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lekker oornagplek met veilige parkering. Ons verblyf was goed gewees en ons het lekker oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Comfortable and clean. Very comfortable and clean. The host was very friendly and accommodating with our requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Quick overnight stop. Pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

OK. Slaapplek was netjies en gerieflik. Bietjie te veel meubels in die vertrek, maar dit is 'n oulike plek. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gail H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

It suited our needs. Overnight accommodation en route to another destination. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Catherine W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Eenvoudig maar netjiese verblyf. Tevreden met verblyf vir 'n oornag bestemming.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lindah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonopstraat 1280, Kenhardt, 8900, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NDllMTcxLTE4ZmYtNDFiOS1hOWQ5LTcyZTBiZThkNjQyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 1280 Sonop str Kenhardt 8900 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.347550773222 21.159273684025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang