Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonopstraat 1280, Kenhardt, 8900, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt is 'n ruim Kaap-Hollandse huis op die randjie van Kenhardt. Die huis bied uitsigte oor die tuin, die dorp, en die omliggende gebied. Die huis is in die vroeë 1940's as 'n skoolkoshuis opgerig.

Akkommodasie word in 18 kamers gebied. Die kamers sluit en suite-dubbelkamers met privaat ingange, en suite-gesinskamers, en suite-kamers met 2 enkelbeddens en privaat ingange, en sakpaskamers in. Die kamers het sentrale verkoeling, 'n TV en 'n lessenaar. Gaste geniet toegang tot die braaigeriewe, 'n wasgoeddiens, 'n vermaakkamer (met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en platskerm-TV), 'n selfsorgkombuis en 'n eetkamer. Parkeerplek op die perseel word voorsien en is baie veilig met elektriese heinings. Die hek maak saans om 21:00 toe en sekuriteit patrolleer regdeur die nag. Ablusiegeriewe is beskikbaar vir kampeerders en karavane en daar is ook 'n landingsplek vir helikopters. Gaste geniet toegang tot die ruim tuine en die veranda, albei ideaal vir voëlkyk.

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt is op 1,5 ha geleë, ver weg van enige verkeergeraas. Die klein dorpie Kenhardt is 120 km vanaf Upington. Besoek die Kokerboomwoud, ongeveer 8 km suid van Kenhardt op die hoofroete na Kaapstad. Party van hierdie bome het spesiaal gevormde en geweefde voëlnessies in. Die Kokerboomwoud kan net besoek word as jy 'n afspraak het en kan net met 'n 4x4-voertuig bereik word. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit in die Reuse Kameeldoringboom wat tussen 500 en 600 jaar oud is, en Verneukpan waar Sir Malcolm Campbell in 1929 probeer het om in Bluebird 1 die landspoedrekord te breek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Erik V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Oase in die Boesmanland. Ons verblyf in At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt was 'n baie aangename ervaring. Die kamers is ruim, stylvol en he...
Sien meer
Mrt 2024
Charlton J
Saam met vriende
5.0
Awesomeness. I visited the place before. It's awesome. Personal touch by the owner is more than exceptional. Nice and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Johann H
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker gebly. Alles wat nodig was en baie vriendelike en gasvrye diens.
Jun 2024
Chris T
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker oornagplek met veilige parkering. Ons verblyf was goed gewees en ons het lekker oornag.
Apr 2024
Shaun K
Saam met lewensmaat
4.6
Comfortable and clean. Very comfortable and clean. The host was very friendly and accommodating with our requirements.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lindah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Sonopstraat 1280, Kenhardt, 8900, Noord-Kaap
  • Gaste dink At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonopstraat 1280, Kenhardt, 8900, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NDllMTcxLTE4ZmYtNDFiOS1hOWQ5LTcyZTBiZThkNjQyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 1280 Sonop str Kenhardt 8900 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.347550773222 21.159273684025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang