Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Adele M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ligging was baie goed. Geriewe was netjies en skoon. Ons sal vir seker weer volgende jaar vir die Ironman daar gaan bly. Die ligging was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker gebly, veilig gevoel. Baie aangename ondervinding. Kamers skoon en netjies. Bed gemaklik. Ruim badkamer. Staf was professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James F S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjiese stil omgewing. Baie rustige omgewing en naby aan Boardwalk Mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Awesome location, near to the beach, malls and eating areas. My stay at At Home Lodge was just what I needed. The staff was very welcoming, very nice people to deal with, always available when needed. My family and I had a great place to live at while in PE for a week. Will definitely go back anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malan D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Lekker stil en veilige plek. Baie lekker en veilig met vriendelike ontvangs en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mia V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Goeie ligging, veilige parkering, stil area. Ons het basies net oorgeslaap, maar dit was gerieflik, skoon en veilig. Alles wat ons verwag het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stan D
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Great plekkie net over priced. Vergelykbaar met ander eenhede, is die fasiliteit "over priced".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Francois F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Lekker en waarde vir jou geld. Baie lekker gebly en die gasheer was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yandiswa D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Superb. It was great. Enjoyed the pool. The environment was nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Baie lekker Ironman gewees sonder om oor reëlings rondom ons blyplek te stres. Winston was baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf is skoon en netjies gewees en enige versoek is met 'n vriendelike benadering hanteer. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
At Home Lodge
Hi Cobus, baie dankie vir die terugvoering en dat julle by ons kom bly het. Shawn.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skegness-weg 28, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fb68b2b2e71e511af8a914488cf6083c75a30eacedeced9beb4084a5e0e55731415e8147a1716347e3f276b95d77df2611b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 28 Skegness Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.987549743857 25.66471638525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang